Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Pretoriuskop Rest Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1303

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 86 resensies vir SANParks Pretoriuskop Rest Camp
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Rafael P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rafael P

See stars

See stars

Johan L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Lekker onntspan in die rustigheid.

Lekker rustige en stil personeel behulpsaam en vriendelik.

Leancha L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leancha L

Special.

It was really nice to see that they are busy maintaining all the units.

Douglas J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas J

Nice enjoyed it very much.

Very nice and comfortable.

Gavin R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R

It was amazing but very hot but that's Africa.

It was awesome again and I will be back again with that kind of help and understanding. Well done all.

George M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M

Good, clean and affordable. Thanks.

See stars.

Jeanre B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanre B

Rus vir die siel. Stil en wonderlike natuurlewe.

Bly altyd lekker by Pretoriuskop.

Martie Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie Z

Hartsplekkie.

Ablusies, badkamers en die unit (ES2) was baie skoon, ons kan sien dat hulle beslis sekere items opgegradeer het, veral in die badkamers. Restaurant goed gestock en die terrein baie netjies en skoon. Welgaan Pretoriuskop !

Marie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B

Heerlik. Voorreg.

Dit was heerlik, maar die algemene netheid van die kamp het aandag nodig.

Theresa O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa O

Netjies en bekostigbaar.

Baie lekker gebly, dankie, en die sunset drive was 'n fees.

Mariana D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D

Rustig.

Baie lekker gebly, grondpaaie is regtig baie sleg, dis nie 'n plesier om daarop te ry nie!

Hein V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V

Nooi5 genoeg tyd nie. Baie heerlik.

Dit is SANParks, wat kan verkeerd wees.

Theresa S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa S

'n Rustige klein kamp - nie baie sentraal gele nie.

Alhoewel dit 'n kleiner kamp is, het ons nog steeds baie lekker daar gebly.

Tj E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Tj E

Peperduur vir wat jy kry.

Die gehalte van die eenheid wat ons gekry het (nommer 3) is teleurstellend. In ons kamer was die een bed se basis stukkend, die muskietnette voor die vensters is los, en die wasbak word deur genade in plek teen die muur gehou. Dit is baie duidelik dat die verblyf geen onderhoud doen nie.

Leonard B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leonard B

Wildtuin se bekoring bly maar instandhouding kommerwekkind agteruit.

Lekker met groot maar.

Jeanre B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanre B

Awesome.

Baie skoon, netjies en rustig.

Emelia Petra K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia Petra K

Dit was heerlik.

Dankie vir die vriendelike ontvangs.

Chris G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Baie lekker.

Baie diere gesien en almal was vriendelik.

Lerato M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

It was excellent. Enjoyed our stay.

The fact that Wimpy restaurant is in the park. It makes things easy. We enjoyed our breakfast.

Ilke J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilke J

Rustig.

Ons wildtuinavontuur was baie lekker.

Carla N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla N

Verfrissend, broodnodig en asemrowend gewees!

Ons het die tyd in die wildtuin verskriklik baie geniet. Ons enigste klag/wenk sal wees om 'n kampeergids aan te stel wat saam met die kampeerders kan gaan om te wys waar hulle kan kampeer en waar nie.

Malinda D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D

Verruklik, so rustig, veilig en 'n pragplek.

Ons het heerlik gebly, ablusie, kombuis, terrein, wooneenhede, winkel, restaurant, swembaddens was silwerskoon. Die rustigheid was besonders, oudste kamp, maar baie goeie instandhouding. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Catharina B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina B

Als was skoon en netjies.

Dis lekker stil en rustig. Hul maak elke dag ons hut skoon.

Lidy A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidy A

Very good.

We liked it so much, and we will come back. It's a nice lodge, a good BBQ, and a clean bed. Nice kitchen outside.

Dalene J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene J

Dit was baie lekker.

Die blyplek was lekker naby aan die ablusieblok, winkel en Wimpy. Was baie verras dat die ronddawels skoongemaak word. Nagrit was baie lekker met 'n baie, baie oulike toergids genaamd March. Sal definitief weer gaan.

Daniel B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Baie lekker gekuier.

Baie netjies en eenvoudig. 'n Goeie alternatief vir as jy nie wil tent op slaan nie, maar nogsteeds 'n kamp atmosfeer wil beleef.

Debra T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra T

A place I will return to.

Heavenly camp. Very clean ablutions and beautiful bushveld in the area.

Elsabé V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé V

Rondawel was skoon, netjies met skoon beddegoed en handdoeke.

Totale verval is sigbaar met die instandhouding en netheid van tuine; nie net t. o. v. Pretoriuskop nie, maar van al die kampe wat ons besoek het. Dis 'n skande dat beddings oorgroei, vol bossies en onnet gelaat word. Gras van binnesirkels van rondawels is lank en vol bossies. Uiters slordige en onaanvaarbare afseling van teëls rondom wasbakke in die rondawel. Swak verfwerk in toilette van Afsaal. Van die bordjies wat kampe en afstande aandui tussen Pretoriuskop en Afsaal op die klippilare is weg. Wat het geword van die troppe rooibokke? Min kameelperde gesien en geen buffels nie! Ons weet dat die wildtuin ruig is na oorvloedige reën, maar as gesoute wildtuingangers en wildsoekers is minder wild oor die algemeen merkbaar. Restaurante en winkels is skoon en netjies. Nasionale Krugerwildtuin was nog altyd S.A. se trots, maar erge verval is nie net by kampe sigbaar nie, maar ook by toegangshekke. Wat 'n jammerte en 'n skande!

Thinus V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus V

Baie nice.

Baie lekker, maintenance bietjie af, gras lank. Kragpunte aan die anderkant van die pad. Maar verder baie nice.

Joan J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joan J

Dit was 'n puik vakansie! Dankie vir die 5-ster diens.

Baie vriendelike staf in die winkel en Wimpy met uitstekende kos, maar ontvangsdame by hek was baie bot. Winkel is puik en goed toegerus. Ablusie was skoon, maar hopeloos te min geriewe vir die kampeerders.

Daniel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B

Baie lekker gekuier. Netjiese klein rondawel.

Ons het die bly baie geniet. Baie netjiese kamertjies, twee bedjies en 'n waspak. Braai buite. Gemeenskaplike kombuisarea en ablussiegeriewe.

Cassie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cassie V

Lekker kuier.

Die kamp moet miskien 'n lapa-afdak by rondawels oprig. Dit het die hele tyd gereën. Ons kon nie braai nie.

Keith L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Keith L

Heerlike bosveld-atmosfeer.

Heerlike atmosfeer van die bosveld. Oord baie netjies.

Wouter M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wouter M

Baie lekker gekuier.

Skoon en netjies. Sal beslis weer daar gaan oornag en mense aanbeveel om te gaan.

Andrew B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andrew B

Dirty bathrooms, camp site not maintained, in general very run down and not worth.

Terrible, disgusting, disappointing and shocking staff. Will never stay at a venue ever again.

Annalize B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize B

Heerlik.

Kamp is netjies, toeganklik en vriendelik.

Dambuza M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dambuza M

Was very cool and interesting area with friendly staff.

Willing to be there in future.

Gerard V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard V

Fantasties.

'n Regte vakansie gevoel sodra jy daar aankom, Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Geriewe is skoon en netjies.

Tjaart R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart R

Lekker en beplan al volgende toer na die kamp.

Baie lekker en beplan al die volgende vakansie daar.

Imoné T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imoné T

Baie lekker gebly!

Ek en my dogter het wildtuin toe gegaan vir 2 aande en dit was 'n belewenis.

Kimberley M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberley M

Dit was vreeslik lekker gewees en was alles baie maklik gewees om alles uit to sorteer.

Van die hek tot by die kamp self was dit maklik gewees.

Reshan H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reshan H

Excellent camp.

Excellent camp. Clean ablutions. well spaced out of camp sites. Electrical points are close.

Annelize P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize P

Skoon, waarde vir geld, veilig.

Baie lekker kampterrein. Lekker groot, skoon swembad vir daai erg warm dae. Baie goeie kliëntediens. Badkamers netjies en skoon.

Andre S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Dit was lekke.

Sien sterre.

Linda V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Awesome.

Definitely a must visit.

Marius S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Vrede, stilte en vars lug.

Daar is tekens van verbeteringe wat gedoen word in die kamp maar basiese onderhoud van die tuine lyk na 'n uitdaging. Lang gras en bossies orals. Die winkel het goeie voorraad en vriendelike diens maar is baie duur. Die wasgeriewe en ablusiegeboue is in goeie toestand en word skoon gehou. Ons het in 'n rondawel gebly met eie badkamer. Alles het gewerk en dit is goed skoongemaak. Die beddens is al aan die ou kant en nie so gemaklik nie.

Blythe B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Blythe B

We really enjoyed our stay.

Chalets and ablutions are kept very clean. Our beds were made every day and braai area cleaned out when used. The Wimpy based at the camp is very well run. The food was always great. 10/10.

Jakes L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes L

SanParks kan hulle stands nommer en besprekings neem volgens die nommers.

As jy laat kom is dit nie verseker jy gaan twee staanplekke langs mekaar kry as jy 'n groep is.

Jan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Very good.

Enjoyed the stay and location.

Izelma F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izelma F

Baie lekker, huisies baie naby mekaar so min privaatheid. Die badkamers was ongelooflik vuil gewees.

Dit is lekker, maar die badkamers sal maak dat ek 2 keer dink om weer daar te bly.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marisa A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marisa A

Dit is 'n baie ou kamp, die ander kampe het beter geriewe.

Die kamp is nie so mooi geleë soos die ander kampe nie en die restaurant is ook nie die beste nie.

Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Die Krugerwildtuin is fantasties.

Wonderlike oornag by Pretoriuskop, park is mooi, swembad is pragtig en sal weer hier oornag.

Corina V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina V

Gerieflik alles naby aanmekaar.

Ons het baie lekker hier gebly. Gestap waar ons wil wees. Diere was min toe ons daar was selfs gedurende die twee wildritte.

Anton B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Vier dae wat ons baie geniet het.

Sal weer in Pretoruiskop gaan bly as ons weer gaan. Alles was netjies en baie goed georganiseerd. Baie dankie aan almal daar.

Gerda N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N

Rustig en lekker.

Geniet elke keer elke oomblik die bos met die diere.

Thalita L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thalita L

Fantasties.

Die kamp is skoon en netjies en so ook die ablusieblokke.

Mariam S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariam S

Average.

We arrived there at 4pm. Book in service was efficient. The only thing we had to pay was a conservation fee which was not communicated to us beforehand. Unfortunately, it was raining the whole night and the next morning. We were unable to sight anything behind the fence. My idea of sleeping in the rest camp is that we would hear animal sounds. The pool is too far from the campsites.

Addie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Addie B

Oornagslaap.

Die spesifieke chalet wat ons bespreek het was ruim, skoon en netjies. Die geriewe was bruikbaar en prakties. The en suite was skoon en die stort was groot. Daar's genoeg handdoeke en 'n gerieflike bed. The kamp is ook netjies en dit was 'n plesier om daar rond te loop. Die swembad is 'n wenner. Die restaurant en die omgewing vertoon skoon en veilig.

Magdaleen W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen W

Kamp baie netjies, rustige atmosfeer.

Vriendelike personeel, baie wild in die omgewing gesien Afstand na ander bestemmings in die suide van die wildtuin nie te ver nie.

Petronel F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Petronel F

Die akkommodasie is baie basies sonder 'n eie badkamer.

Ons was teleurgesteld dat daar nie eers 'n ketel in die kamer was nie. Wanneer mens akkommodasie bespreek eerder as om te kamp, verwag jy minstens eetgerei en 'n ketel, maar daar was slegs drie glase vir ons gebruik. Die rondawels deel die kampeerders se ablusiegeriewe (3 storte, 2 baddens en 5 toilette) en gemeenskaplike kombuis. Ek dink dis belangrik om aan voornemende gaste te noem dat hulle absoluut alles moet saamneem - van bekers vir koffie tot multiproppe om jou foon te kan laai, want jy moet die yskas of lugreëling uitprop om die kragpunt te kan gebruik. Ons was dankbaar vir die yskas, maar verwag darem bietjie meer teen die prys wat mens betaal om daar te woon.

Susan P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Lekker gekuier.

Dit was net heerlik gewees.

Jennifer G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer G

Good place. As expectations.

Just one complaint. No washing up liquid.

Sandra L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra L

One night in a lodge with 4 beds.

Okay night, but the electricity was cut not allowing us to use the fridge or air-conditioning.

Euniece V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Euniece V

Wildtuin is altyd 'n plesier.

Die ervaring was taamlik sleg. Ons het in een van die 3 bedhutte geslaap. Die lakens en komberse en kussings het 'n ongelooflike stank reuk gehad. Was byna onmoontlik om te slaap.

Johan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Rustig, ontspannend en veilig.

Beste plek op aarde,om jou kop skoon te kry.

Grietha P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietha P

Rustig en ontspanne na 'n lang dag se ry.

Ons het net vir een nag oorgeslaap. Kamp netjies en rustige atmosfeer. Chalet was skoon en netjies. Sal net aanbeveel dat nuwe linne aangeskaf moet word. Linne skoon maar oud.

Theresa D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D

Heerlik!

Sal definitief weer daar gaan bly. Skoon en netjies.

Bob S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob S

Die verblyf was puik, het niks meer nodig gehad nie.

Reëlings was van die beste en het geen probleme ondervind nie. Die verblyf was heel goed an was baie tevrede.

Jeannette J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette J

Thank you Pretoriuskop for a love stay!

Always neat and clean. Friendly and helpful staff. Lovely campsite. Lots of game around. Would highly recommend it.

Leon D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Gerieflik en netjies.

Gerieflik, netjies en skoon. Vriendelike personeel en professionele diens. Goeie ligging vir ritte.

Hennie E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie E

Heerlik en ontspanne. Back to basics met die eenheid wat ons gekies het.

Alhoewel die kamp beskik oor verblyftipes van alle vlakke van gerief, het ons die basiese twee-bed rondawel verkies, wat geblyk het baie gewild te wees. Gemeenskaplike kombuisgeriewe met kookwater, mikrogolf, stoofplate en opwasgeriewe, asook die ablusiegeriewe was naby die wooneenhede. Was wonderlik om soos van ouds by jou kampvuurtjie te sit en te sien hoe almal in die kring van rondawels buite kuier. Nie bedoel vir punteneriges wat glo jy moet jou eie badkamer hê nie. Die Wimpy op die perseel was teleurstellend, maar die geriefswinkel bied alles denkbaar te koop aan.

Theuns D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns D

Oulik!

Dit was klein en kort 'n yskas, maar dis wildtuin. Nie rêrig 'n kamp vir wild nie, maar baie geskiedenis. Stunning. Raar kamp.

Wendy V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy V

Baie basies maar 'n 100% vir slaap.

Ons verblyf was baie basies, maar was 100% vir slaap. Meeste van die dag is mens mos maar op die pad. Die ablusie- en kombuisgeriewe was netjies. Als het gewerk en was skoon. Sal baie beslis weer daar wil bly.

Marisa B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa B

Rustig en aangenaam.

Ons het baie lekker gekamp by Pretoriuskop ruskamp. Badkamers altyd mooi netjies en skoon.

Antonio C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonio C

Posto tranquillo.

È una buona base di partenza per visitare il Kruger.

Vivian S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian S

Pretoriuskop is nie meer so netjies soos vorige jare nie.

Krugerwildtuin is maar altyd 'n goeie bestemming.

Jacques D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Two nights in a rondavel. Basic, but comfortable.

No problems with the booking, the room was as expected. Small and basic, but convenient for a short stay. Lots of charm! Pretoriuskop, however, is not central and close to the Kruger borders, so journeys are a bit limited from there. Evening game drive is a bit deceiving too.

Zurelda V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zurelda V

Rustige atmosfeer.

Alles netjies en skoon. Kan dalk nuwe duvets aankoop.

Toni N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Toni N

All good.

Room did smell of smoke. Windows were open, might be from outside. Still, had a wonderful time.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Pieter M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter M

Rustig maar baie verouderd.

Slaapplek baie verouderd. Skoonmakers het baie mooi skoongemaak. Die res van die kamp is mooi rustig en stil. Kort net regtig meer beligting - veral in die kampgedeelte waar mens braai. Die grondpaaie is net erge sinkplaatpaaie - regtig moeilik om met enige voertuig daar te ry.

Jill D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jill D

Conveniently situated for Game drives, accommodation ill-equipped, old and tired

We booked two units under the same name, through the website. When we arrived to check in we had been allocated units 118 and 12; completely at opposites ends of the site; The receptionist informed us that as we had not requested the units to be together there was nothing they could do to help. Unit 12 had been slightly up dated while Unit 118 was very old, shabby, had no proper kitchen area, yet was the same price as Unit 12. They advertise these bungalows as being equipped for self-catering; this is not the case. We did not have a enough cutlery for 2 people, no toaster, no small cooking pot or anything to cook in the microwave with, no kitchen knife for preparing food; the equipment listed as being provided was certainly not what was there. Guests in nearby rondavels came asking for forks and spoons, clearly they too did not have kitchen equipment. Some of the lights not working in both units, Unit 118, air con not working. House keeping and maintenance needs improvement. The beds were clean and very comfortable. The shop is well supplied and stocked with basic foodstuff and a wide range of souvenirs. Staff are friendly. Okay place to stay (eat and sleep) if you cannot get into one of the other camps. We felt embarrassed at how poorly the units were equipped and maintained as we travelled with guests from the UK, who had unit 118 which was really sub-standard.

Annalize B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Annalize B

Goor.

Baie teleurgesteld in die verblyf. Die grasdak het gelek in beide die kamers. Beddens was papnat asook ons tasse. Tafel was so taai, ons wou dit nie eers gebruik om op te eet nie.

Yolanda S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Yolanda S

Swak diens.

Personeel is vreeslik onvriendelik en bombasties. Kampeerterrein was regtig baie skraps. Dit was die slegste kamp waar ek nog gebly het in die hele Krugerwildtuin.

Christa D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Christa D

Nooit weer nie!

Ons het 6 nagte in die Kruger oornag waarvan Pretoriuskop die laaste een was. Wat 'n groot teleurstelling. Die kamp self is nie netjies nie. Die gras was lank en 'n boom wat omgeval het, het voor 'n chalet langs ons gelê. Daar was geen lig naby die braaigeriewe nie. Hierdie kamp kan nie met ander kampe vergelyk word nie. Daar is geen privaatheid nie. Die swembad is baie ongeleë en baie ver van die chalets af. Binne in die chalet het ons nog kos van vorige mense in die yskas gevind. Die ablusiegeriewe was nie skoon en netjies nie. Die storte se water was koud, soms het die water gestop en dan weer koue water. Sal hierdie kamp nie aanbeveel nie. Ons moes die addisionele koste soos vereis deur SANParks betaal.

Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 618 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R538, Kruger National Park, Numbi, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2Bl9uxP2TboFRdOPQRYMkSjbjswoDAtQ2ajFwX2Jt1Fe9za63Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 Off the R538 Kruger National Park 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.168590866399 31.268729542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang