Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Rhenosterkop Rest Camp

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Philippus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2019

Wonderlik om 'n onbekende deel van ons land te ontdek. Ons is oorweldig deur die reuse ou melkhoutbome, die afgesonderdheid en rustigheid. Al wat gepla het, was die binnebraai wat ons uitgerook het. Dit was heerlik om op die spore van die ou pioniers te loop. Sou net meer van die geskiedenis wou verneem.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marié H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2019

'n Plek om te kom rus. Verblyf is basies, maar heeltemal gerieflik ingerig, behalwe dat gasyskas glad nie werk nie. Daar is 'n mierplaag van miere wat erg byt sodat mens eintlik glad nie buite kan beweeg nie. Buiten die 2 probleme is dit super rustig, mooi natuur en 'n plek wat ek weer sal besoek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1303

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 161
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 161
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterkop-plaas, Bredasdorppad, Strandveld, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bfyVW9za98w0Ys3xzFvfhTKq3jjfhCJVyyZwSFA1uUzouXzmG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 161 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Farm Rhenoster Kop Bredasdorp Road 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.762723297911 19.931010087331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang