Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Satara Rest Camp

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Jo-ann S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik. Baie lekker gebly in die bungalow, het die aircon baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lysandra V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing. Amazing and friendly staff. Well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, hou van natuur. Ja, hou van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidy A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die nuwe huisies was uitstekend. Very nice we like it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikolaus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Just beautiful. My favourite rest camp in the park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Heerlik ontspannende verblyf. Alles was gerieflik byderhand soos ablutions en kook- en opwasarea.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Lovely overnight stop in the heart of the KNP. Simple but comfortable accommodation. Place was clean, with great water pressure in the shower and well-maintained facilities. Restaurant food was not too great, especially for the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louisa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Gerieflike blyplek as basis om die wildtuin te verken. Satara is puik geleë in die wildtuin. Die rondawel is goed toegerus met die nodige. Al benodig dit bietjie aandag, was dit skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Almarie D
1 nag Saam met vriende
3.6
Nov 2024

Baie teleurgesteld. Ons is gereelde park besoekers en het spesiaal 'n luukse eenheid bespreek omdat dit 'n spesiale verjaardag was. Lugversorgers het nie gas in gehad nie. Dit was 40 grade en die volgende dag 42 grade. Met 'n baba en 'n tweejarige was dit hel. Mens sou dink as jy R4200 betaal vir 'n luukse eenheid behoort die lugversorgers ten minste koud te maak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1411

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 364
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 364
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1042 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R531, Krugerwildtuin, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMZLjqVSWKZtMqtV2nIC7x80ntYWg6duIdUmPefGKgkKFaW5FPa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R364 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Off the R531 Kruger National Park 1360 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.392552 31.77959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang