SANParks Shimuwini Bushveld Camp
- Kapasiteit: 71 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shimuwini Camp-weg, Krugerwildtuin, 1350, Limpopo
- Vanaf R1 712 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Shimuwini Bushveld Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin en is die mees moderne boskampe van al die kampe in die park, aangesien dit na die vloed van 2000 heeltemal herbou is.
Shimuwini is 'n Shangaan-woord wat 'Plek van die Kremetartboom' beteken en is as die naam van dié kamp gekies omdat die kothuise langs die Letabarivier met sy reuse kremetartbome gebou is. Sommige van dié bome is tussen 2000 en 3000 jaar oud!
Daar is verskeie selfsorg-verblyfopsies by Shimuwini om aan alle gaste se behoeftes te voldoen.
'n Winkeltjie met basiese voorraad soos hout, ys en Telkom-foonkaarte is beskikbaar by ontvangs. Daar is nie kosgoed soos vleis te koop nie. Die kamp het 'n voëlskuiling, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad by die boma.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1538
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Shimuwini Camp-weg, Krugerwildtuin, 1350, Limpopo
- Gaste dink SANParks Shimuwini Bushveld Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 71 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shimuwini Camp-weg, Krugerwildtuin, 1350, Limpopo