Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

SANParks Shingwedzi Rest Camp

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Gavin R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Awesome. We once again had the most awesome stay. One cannot arrange the weather, but it is what it is; still a great visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Heerlik ontspan. Altyd lekker in KNP. Die kamp is bietjie besig en raserig en naggeluide is minimaal. Ablusie is skoon en netjies en net soms bietjie besig. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2024

Amazing. Excellent location, friendly staff, clean comfortable accommodation. Definitely going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Eers sleg, toe fantasties. Ons het eers in 'n hut geboek, maar die hitte het ons gevang. Ons het gevra vir 'n opgradering na 'n eenheid met lugversorging en badkamer, en hulle kon ons help na 2 dae a.g.v. vol bespreekings. Die eerste 2 dae in die hut was 'n marteling en die ambulasie was oorvol en morsig. Die eenheid met sy aircon en badkamer was 'n plesier en ons sal weer daar boek. Die omgewing is pragtig en 'n droom paradys.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gabrie G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Will definitely go back! Besides being received very poorly by reception! The stay was very nice. Ablutions are very clean. Chalets are neat. And the little shop has just about anything you would need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2024

Not a good stay for us at all. The chalets are not equipped well enough. No cutlery at all. The bed was not comfortable. Left a day early due to back pain, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mariaan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2024

Het baie wild gesien, dankie. Was lekker, dankie, dis 'n lekker huisie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Riana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Des 2024

Diere het dit die moeite werd gemaak. Hartseer oor agteruitgang op plekke. Ons het ekstra betaal vir 'n kampplek teen die draad met 'n uitsig. Toe ons daar kom was daar nie een staanplek teen die draad beskikbaar nie. Die ontvangs personeel se reaksie op ons klagte daaroor was eenvoudig dat ons die mense moet vra vir watter staanplek hulle betaal het?! Ons was moeg na 'n lang rit en het maar die beste beskikbare staanplek aan die binnekant geneem. Die kragpunte het 'n paar keer "getrip" en drade was oop wat uiters gevaarlik is. Iemand het ook ons kragpunt een aand 11h00 opsetlik uitgetrek. Daar was geen sekuriteit nie. Die badkamers is in 'n haglike toestand. Die tëels teen die mure van die toilette was besmeer met wat soos bloed gelyk het en was nie een keer in die hele tyd skoon afgevee nie. Mens maak nie net die vloere skoon nie! Die eerste 3 dae was daar soveel dagbesoekers dat ons nie eens by swembad kon ingaan nie. Die natuur en diere was in oorvloed en pragtig. Paaie is ook in 'n haglike toestand. Dit is hartseer om dit te beleef hoe dit agteruit gaan

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Hendrik B
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jul 2024

Nie meer waarde vir geld nie. Baie ou handdoeke en beddegoed, alles het ongelooflik duur geword.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ruben V
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2024

No water in the river, no WiFi. Expensive! Terrible that there has not been water in the river for quite a long time. This is bad for the animals and for the tourists. This should have been clear beforehand. No security at the gate. Price too high. No WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1538

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 394
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 394
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 598 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R81, Krugerwildtuin, Giyani, 0826, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATROjWGSDKMl1aBbty0FMM9VJd7BJ5hQzuJtWq0ehtUdK95wsul?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R394 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 Off the R81 Kruger National Park 0826 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.10873 31.435571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789