Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Shingwedzi Rest Camp

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Gavin R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Awesome. We once again had the most awesome stay. One cannot arrange the weather, but it is what it is; still a great visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Heerlik ontspan. Altyd lekker in KNP. Die kamp is bietjie besig en raserig en naggeluide is minimaal. Ablusie is skoon en netjies en net soms bietjie besig. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2024

Amazing. Excellent location, friendly staff, clean comfortable accommodation. Definitely going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabrie G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Will definitely go back! Besides being received very poorly by reception! The stay was very nice. Ablutions are very clean. Chalets are neat. And the little shop has just about anything you would need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariaan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2024

Het baie wild gesien, dankie. Was lekker, dankie, dis 'n lekker huisie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hendrik B
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jul 2024

Nie meer waarde vir geld nie. Baie ou handdoeke en beddegoed, alles het ongelooflik duur geword.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ruben V
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2024

No water in the river, no WiFi. Expensive! Terrible that there has not been water in the river for quite a long time. This is bad for the animals and for the tourists. This should have been clear beforehand. No security at the gate. Price too high. No WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Grietjie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Baie mooi kamp so aan die oewer van die rivier. Heerlike kamp, ons het baie lekker gebly. Alles was reg vir ons in die chalet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2021

Gessellig, ontspannend en rustig. Ons het 'n 50ste verjaarsdag gevier die naweek en het lekker kon kuier in die dagbesoekersarea na 18:00 met toestemming. Die plekke was mooi skoon. Die personeel almal vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Coert L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2021

Gedink 7 nagte gaan te lank wees, maar dit was nie! Heerlik gebly, vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
LekkeSlaap Internal
SANParks Shingwedzi Rest Camp
Goeiedag Coert, Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly om te verneem dat jul die tyd hier by Shingwedzi Rest so geniet het. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom. Ek sal ook jou terugvoering oor ons vriendelike en behulpsame staf aan ons personeel oordra. Baie dankie en Groete, SANParke

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1415

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 394
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 394
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 598 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R81, Krugerwildtuin, Giyani, 0826, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATROjWGSDKMl1aBbty0FMM9VJd7BJ5hQzuJtWq0ehtUdK95wsul?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R394 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Off the R81 Kruger National Park 0826 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.10873 31.435571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang