SANParks Sirheni Bushveld Camp
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sirheni Camp-weg, Kruger Wildtuin, 1350, Limpopo
- Vanaf R1 692 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Sirheni Bushveld Camp in die wêreldbekende Kruger Wildtuin is op die rant van die park se noordelike vlaktes geleë in die mopanieveld van die streek, Die Mphongolo-rivier loop langs die kamp. 'Sirheni is ’n Tsonga-woord wat 'begraafplaas' beteken en is vernoem na ’n tipe olifantbegraafplaas naby die kamp.
Die verblyfgeriewe en die kamp se voëlskuilings kyk oor die rivier uit en dit lok verskeie wild en voëls. Besoekers sal wakker word met die gebrul van leeus en die gelag van hiënas. Sirheni het ’n luiperd op die perseel wat gereeld gesien word as hy water by die rivier gaan drink.
Die verblyf voldoen as verskeie behoeftes van gaste en is geskik vir dié wat op soek is na ’n selfsorg-bosveldervaring.
Daar is ’n klein winkeltjie by ontvangs wat basiese items verkoop soos hout, ys en Telkom-telefoonkaarte. Daar is geen kos soos vleis beskikbaar nie. Die kamp het ’n gemeenskaplike boma met braaigeriewe by die heining wat oor die rivier kyk.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1412
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Sirheni Camp-weg, Kruger Wildtuin, 1350, Limpopo
- Gaste dink SANParks Sirheni Bushveld Camp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Limpopo
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sirheni Camp-weg, Kruger Wildtuin, 1350, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang