SANParks Skaapwagterspos Campsite
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R156 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Skaapwagterspos Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die asemrowende park grens aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap met die Roggeveld-platorand in die ooste, die Sederberg in die weste en die Klein Roggeveldberge in die suide.
Hierdie informele kampeerplek is net geskik vir gesoute kampeerders wat hulself kan onderhou en kan slegs met 'n 2x4 of 4x4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word.
Daar is nie ablusiegeriewe of watertoevoer by die aangewese kampeerplek nie en gaste moet asb. die omgewing so min as moontlik versteur. Die kampeerplek is vir die eksklusiewe gebruik van 'n groep wat tot 15 gaste kan insluit.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1533
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R355, Tankwa-Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap