Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Skukuza Rest Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1294

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 60 resensies vir SANParks Skukuza Rest Camp
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Daniëlle E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle E

Our stay was incredible! Thank you.

We had an incredible 2-night stay in Skukuza Rest Camp. Good food and wonderful service all round.

Piet V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Daar was baie om te doen, restaurantgeriewe uitstekend, paaie mooi versorg.

Baie lekker gebly. Toiletgeriewe was skoon en naby.

Leoné V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoné V

Ons het vreeslik baie lekker gebly.

Absoluut baie lekker gebly.

Marinda K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda K

Heerlik gebly. Als was in orde.

Verblyf was baie skoon en netjies. Personeel baie hulpvaardig en vriendelik.

Kobus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Lekker gemaklike manier van kamp.

Die tente is gemaklik en net reg om oor te slaap en te ontspan nadat jy die dag deur die wildtuin gery het. Lekker braai geriewe by elke tent en skoon ablusie geriewe.

Nikolaus N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikolaus N

Nice stay, we will come back.

Good place to stay, friendly staff, equipment in kitchen a bit rundown.

Neil K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil K

Beautiful and thrilling at times, which makes it awesome.

Staff are extremely helpful and friendly. I do, however, feel that the rubbish bins could be emptied more often, especially the "ash only" bins. Access to R5 coins could also be a problem and should be more available. Otherwise, our stay has been very pleasant, besides the monkeys giving us a hard time, but we do understand that we are in their territory.

Hardus F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus F

Beplan alreeds weer 'n kort vakansie.

Bed bietjie smal maar het nogtans lekker geslaap, ontvangs se personeel baie vriendelik en die restaurant baie netjies, kamp self is mooi.

Tiaan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan H

Ontspannend.

Baie mooi en interessante bestemming.

Anja M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M

Absoluut die moeite werd.

Baie lekker gebly daar.

Gerrit O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gerrit O

Wonderlike ligging, verblyf kort baie onderhoud.

Baie lekker gebly, maar die teëls in die stort is baie vuil, kaste maak nie toe nie ens. Baie onderhoud nodig. Beddegoed was mooi skoon.

Yolandi P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Yolandi P

Nie die geld werd.

Teen die pad gebly al was daar baie eenhede oop, gras was lank in die kamp, kan op 'n beter plek bly vir minder geld.

Lucinda R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lucinda R

Onaangename ervaaring.

Nie lekker gebly nie. Stoep en kombuis area was vuil. Badkamer lyk of hy uitmekaar val. Teëls van mure af, mure is vuil en die beddens is deur gelê. Sal nie weer daar oornag nie.

Jacomien D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacomien D

Swak swak, vuil vuil.

Clarens was die korrekte voorstelling en puik diens.

Diederick W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick W

Baie goed.

Net deur gereis. Baie diere gesien.

Hannes V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Lekker gebly. Baie diere gesien.

Alles was skoon en netjies. Kan sien die kampterrein word darem onderhou.

Karel P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel P

Brilliant.

Got the full camping experience in a tented house.

Marisa A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa A

Pragtige kamp met baie diere in die omgewing.

Pragtig geleë op die rivier, pragtige chalet, Nr 209, met 'n rivier-uitsig. Baie diere om te sien reg rondom die kamp met baie roetes wat mens kan ry.

Fiza P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiza P

It was really comforting and easy stay for a quick trip.

It was worth the price and really the best location to live in.

Tinus K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus K

Lekker, lekker, lekker.

Lekker. Interessant. Mooi.

Louis S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Goeie ligging absoluut lekker.

Resturant en kiosk het alles beskikbaar en alles is maklik bekombaar, en produkte is vars en vleis is ook van 'n goeie gehalte. Mense is baie behulpsaam en vriendelik en diens by ontvangs was puik. Dankie baie.

Suzanne S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne S

Gesellige kamp met baie diere.

Ons het in 'n tent-akkommodasie gebly, basiese dinge soos 'n spieël is nie daar nie.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Peter M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter M

The Park is great, the accommodation mediocre.

The Kruger Park is fantastic, but the accommodation, not only in Skukuza, is mediocre.

Grant L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Grant L

The Kruger Park is beautiful, but Skukuza is a mess.

The park as a whole is still beautiful, and it was a privilege to drive through, however Skukuza camp, from the very unfriendly and snide welcome at reception, to the unkept gardens, broken decks, threadbare thatch, has a lot to be desired. We stayed in a 3 single bed rondavel, which, although clean and neat, is very outdated and at the price per night, not really value for money. The restaurant, Cattle Baron, was absolutely amazing and the staff superb, definitely recommended. However the general shoddiness of the camp would probably prevent us from spending the money to stay there again.

Victor V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Victor V

Varkhok.

By ons tentarea was lang gras, gebreekte bottels, vullisdromme was vol en ons yskas in die tent was half gebreek.

Innette N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innette N

Fantasties! Kan nie wag om terug te kom nie.

Vriendelikste ontvangs wat ons nog by 'n bestemming ontvang het. Regtig beïndruk met die diens en die algehele vibe van die ruskamp en sy mense. Ons sien julle sommer gou weer.

Corina V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina V

Baie gerieflik.

Meeste diere hier rond gesien.

Malinda D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D

Wonderlike natuurskoon, pragtige kamp, hemels.

Pragtig toegeruste, netjiese kamp, met vele aktiwiteite. All geriewe is baie skoon, in werkende toestand. Kwaliteit verblyf, waarde vir geld. Aangename verblyf gehad, geen geraas, mense eer en waardeer nog die natuur, SA se prag.

Enez C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enez C

Wonderlik!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Alles mooi skoon en netjies, kombuis goed toegerus en die huis was baie mooi skoon gemaak elke dag. Dankie Skukuza!

Stella D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stella D

Rustige kamp.

Queenie was ons skoonmaakstertjie, baie vriendelik en beleefd. Al die diere gesien behalwe renosters en luiperds. Maar nou ja, volgende keer.

Antoinette H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette H

Rustig, netjies, sentraal.

Baie lekker gekuier, blyplek duur vir wat jy kry, maar skoon en netjies en ons stort was verstop, van aanmeld tot uitsorteer net 'n halfuur. Fantastiese diens.

Philip M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M

Nou sal ek nie maklik vergeet hoe lyk bok, kameelperd of ander dier nie.

Die kamp is mooi en goed. Ons was by 'n golfbaan, kwekery, die ou Skukuza-spoorwegstasie (wat nou 'n pragtige restaurant is kompleet met trein en lokomotief). Alles binne die kampplek.

Danie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V

Baie lekker en rustig. Sentraal geleë.

Besoekers moet net let dat geen stoof of ketel in rondawel is nie. Rondawels met oop stoep word deur ape geteister en selfs yskas word oopgemaak en kos word uitgedra.

Victor V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Victor V

Baie lekker stil. Mense in die kamp vriendelik.

Kan nie wag om weer terug te gaan.

Kotie E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie E

Pragtige bos en diere.

Die huisies is maar oud, stukkende venster handvatsels - vensters kon nie toe nie en so voorts. En natuurlik ook nie baie badkamergeriewe op die paaie nie.

SANParks Skukuza Rest Camp se terugvoer

Goeiemiddag Kotie,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons neem alle resensies ernstig op en aanvaar jul terugvoering as konstruktiewe kritiek. Ons sal ons bes doen om te verbeter.
Groete,
SANParks

SANParks Skukuza Rest Camp
Rm S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rm S

Good.

See stars.

Jolanda B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jolanda B

Verblyf was nie volgens verwagting nie.

Die slaapplek moet beslis opgradeer word en toerusting moet vervang word.

Jana M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jana M

Bedrywig.

Ons het in die semi-permanente tente gebly. Dit was netjies en skoon.

Jason W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jason W

Not worth it.

Expensive location. Poor quality beds. No lock on fridge to keep monkeys out.

Maria S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Soveel wild gesien en baie warm gekry. Bring 'n air-con as jy kamp.

Baie gerieflik. Netjies. Baie wild naby die kamp.

Elmarie D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D

Goeie slaapplek vir 'n vinnige in en uit Skukuza. Nie baie vriendelike ontvangs by die kantoor nie.

Die blyplek was baie skoon.

Jan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M

Baie lekker

Dit was baie lekker sal dit weer doen.

Dries B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B

Baie lekker, gaan dit weer doen.

Baie warm gewees, lekker geswem en prys baie billik. Gaan dit weer doen.

Emma H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emma H

Sielskos.

Ek en my 10 jarige seun het in 3 kampe gebly - Tambotie, Satara en Skukuza - wat al 3 spesiaal was. Ons het in Skukuza in die tente gebly, was netjies, skoon en gerieflik. Die ontvangs by Skukuza was minder aangenaam en was glad nie flinke, vriendelike diens nie. Ek sal vir seker Skukuza aanbeveel.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Santa K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa K

Absoluut fantasties.

Pragtige, rustige kampeerterrein, veilig, sentraal, netjies, goeie geriewe. Beveel beslis aan.

Maria Zsuzsanna F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Zsuzsanna F

Amazing experience!

Staff is very friendly. We were satisfied with all the services. The place is amazing with the restaurant overlooking the river. Very good kitchen! At night we found a porcupine walking around. We enjoyed it very much!

Wolfgang A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang A

Wonderful stay.

We enjoyed the time in the Camp very much! The rondavel and the restaurant were fine. Thanks!

Danielle G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle G

Heerlik gekamp, baie dankie!

Skoon ablusiegeriewe. Lekker reën wat ons afgekoel het. Winkel het nie die nodige kampterrein karavaan na SA adaptor-prop in voorraad gehad nie, so maak seker dat jy een het vir elektrisiteit. Winkel het alles anders wat jy in noodgeval nodig het. Sal beslis gou weer kom kuier!

Krassimir S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Krassimir S

Good location, nice and very clean, offering everything for an enjoyable stay.

The place is nice, very clean, air-conditioned, the beds are very comfortable, offers all the facilities inside and outside for a pleasant stay.

Helmut Wilhelm H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmut Wilhelm H

It was a nice stay.

We had a nice cottage for 3 people. Everything was clean.

Theuns D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns D

Wow.

Dit was 'n seëning om in Skukuza te bly. Ons was met so baie geseënd. Ek kom weer en weer. Dis perfek geleë en kon rêrig net meer natuur beleef.

David F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David F

A wonderful place to stay, had a great experience.

Skukuza is generally a well managed camp, the staff were friendly and helpful. The camp is well situated and the facilities were okay. Kruger park is a place that should be visited by all nature lovers and the game viewing was tremendous.

Ian K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ian K

A good stay.

The help we received at the check in was very good, room was clean and tidy. Just feel that it was slightly overpriced but generally a good experience.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Andre G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G

Aangenaam verrassend.

Dit was regtig 'n verrassing.

Karin W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin W

Baie oud binne, kort opgradering.

Lieflike kamp, maar die eenheid kort opgradering.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Magriet H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magriet H

Gerieflik.

Ons verblyf was gerieflik en skoon en het baie wild gesien rondom Skukuza.

Vanaf
Vanaf R414
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1125 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skukuza-weg, Krugerwildtuin, Hazyview, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATL4Ix03PCP6b5BetXK7nzJ3JYrIxgJUJZObwbQdUAOhtpA2v4x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R414 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Skukuza Road Kruger National Park 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.996522 31.591952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang