SANParks Smitswinkel Tented Camp
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die M65, Table Mountain National Park, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R909 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParke Smitswinkel Tented Camp is net oorkant die pad van die ingang na die Kaap die Goeie Hoop en Kaappunt geleë. Hierdie tentkamp is perfek geleë om besoeke aan die pikkewynkolonie by Boulders, en aan die Kaap die Goeie Hoop-gedeelte van die park te geniet.
Die tentkamp bied verblyf vir 'n minimum van 2 gaste en 'n maksimum van 12 gaste, en beskik oor 6 tente. Daar is wandelpaadjies tussen die tente. Afstande tussen tente is tussen 5 tot 10 m met plantegroei en fisiese afskerming tussen die tente vir privaatheid. Elke tent het 2 enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke is ingesluit; maar jy sal dalk jou eie komberse/s wil saambring in die winter. Elke tent het sy eie klein kombuis en badkamerfasiliteit
Die tente het gedeelde gebruik van 'n gemeenskaplike kombuisfasiliteit wat breekware en eetgerei vir 12 mense het. Gaste moet hul eie braai-brandhout saambring. Afgebakende parkeerplekke word voorsien vir 6 motors.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1393
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die M65, Table Mountain National Park, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink SANParks Smitswinkel Tented Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die M65, Table Mountain National Park, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang