Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1303

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 117 resensies vir SANParks Storms River Mouth Rest Camp
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marizel S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel S

Breathtaking ocean view chalets.

Wonderful location, friendly staff. Once again, thanks to Cathy for assisting us with our booking. Lovely reception. Everyone was so friendly and helpful. The shop had lekker braaiwood and meat, so it was not necessary to drive anywhere once inside. Neat and tidy, well-equipped chalets. Breathtaking views and well-maintained hikes.

Jonelmi J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonelmi J

Nuwe gunsteling bestemming.

Rus vir ons siel! Baie lekker.

Hilda B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B

Mooi uitsig en heerlik gebly in goed toegeruste plekkie. Dankie vir geen trapp.

Heerlik op die see en pragtig toegeruste plek.

Maryna B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B

Wonderlike natuurskoon, heelwat roetes om te stap; kampeerplekke op die see, mau.

Die verblyf was heerlik. Dit is jammer dat daar nie water in die hut self is nie, maar die krane was naby. Die badkamer wat die hut gedien het is basies, maar in orde. Die groter gemeenskaplike badkamers was beter.

Ronel N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N

Hut gerieflik en ten volle toegerus.

Fantasties. Uitstekende diens.

Sophia B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia B

Amazing.

It was a great experience.

Rialda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D

Mooi plek!

Mooi plek! Altyd lekker om daar te wees.

Angela B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela B

Quiet and relaxing.

It was good. The scenery is magnificent, and the whole experience is hard to beat.

Ina (kobus) Blom B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina (kobus) Blom B

Ontspanne en heerlik rustig.

Wonderlike plek. Die Here het mooi gemaak. Branders perfek, elke keer. Mooi mooi mooi.

Henco K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henco K

Worth every minute.

Unreal location, beautiful nature and surrounds.

Emma G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emma G

Incredible location.

Storms River is simply wonderful. offers different types of accommodation for all groups and budgets. The shared kitchens and ablutions are clean, and I liked that each room received private cutlery and crockery that they could utilise in the common kitchens. The only restaurant inside the park is pretty disappointing.

Renee D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renee D

Beautiful setting and fabulous pool. Rooms small for the price.

A few small touches would have made a big difference, for example, soap in the bathroom, notification of load shedding awareness.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Alida B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Natuur, rustige paar dae gewees.

Baie rustig tussen die bome, het dit baie geniet.

Anjo J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjo J

'n Pragplek met 'n mooi uitsig en goed ingerigte eenheid.

Ongelooflike mooi uitsig, met lekker veilige staproetes.

Willem V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Ongelooflike uitsig.

Unieke natuurgebied, mooi voëls en gerieflike hutte wat inpas by die natuur.

Melain F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melain F

Geen kommentaar.

Niks kortgekom nie.

Elzanne M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne M

Absolute bliss!

The park is beautiful. We thoroughly enjoyed the experience. Will definitely return for another holiday!

Riana D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Beeldskone natuurskoon.

Pragtige natuurskoon! Netjiese verblyf in die forest huts. Alles mooi skoon en netjies. Ons het heerlik gekuier met die see op jou voorstoep. Rustig en stil. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat lief is vir die natuurskoon en die mooiste staproetes. Al wat sleg is is die ekstra bewaringsfooie wat betaal moet word.

Dawie J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie J

Ongelooflik lekker, sal beslis weer daarheen gaan.

Natuur is onbeskryflik mooi en 'n mens kan weer jou "batterye" daar herlaai.

Jan R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Uitstekende kamp!

Forest hut 19 (Witstinkhout) waarin ons gewoon het is die beste van die Forest Huts. Puik ligging!

Sarel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Fantasties, vir my die mooiste plek in SA.

Van ons aankoms tot ons vertrek was alles net wonderlik. Vriendelike personeel, gerieflike en skoon eenheid. Die natuurskoon is net fantasties. Ek sal beslis weer kom.

Kobie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V

Stormrivier is 'n uitstekende plek vir vakansie.

Ons het die mooiste nuwe huisie gehad. Die huisie is skoon en netjies. Ons kon heerlik op die balkon sit en vir die see kyk. Die see het hier onder by ons teen die rotse gebreek. Dit was soos musiek in ons ore. San Park het 'n gawe plan kon maak met die winkel en restaurant wat afgebrand het. Ons het heerlike etes daar geniet en die winkel het alles in wat jy nodig het. Mooi so, San Park ons kan planne maak. Hou dit so.

Thomas A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas A

Well kept accommodation and great service.

Despite the poor weather, I absolutely loved my stay and enjoyed the Forest Hut!

Zelda P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda P

Mooiste natuurskoon, pragtige en rustige ongewing.

Pragtige onbelemmerde uitsig oor die see, maklike toegang vir staproetes en gerieflike restaurant.

Teresa A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa A

Akkommodasie was ideaal vir 2 persone, 'n rustige plekkie vir 'n wegbreek van die besige stadslewe.

Baie oulike plekkie maar koste sou beter wees sonder ekstra hekingangsfooie. Houthut is oulik en volkome uitgerus met al die nodige geriewe.

Sandra V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Heerlik, koud, winderig.

Winter is dalk nie die beste tyd vir vakansie nie, maar dis 'n pragtige omgewing met lieflike staproetes.

Jeanette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette S

Asemrowende mooi uitsig.

Dis 'n heerlike blyplek met 'n goeie restaurant. Die bootrit was 'n hoogtepunt.

Minnie O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie O

Die was baie lekker.

Die omgewing is asemrowend. Die ape and bobbejane pla net.

Alet B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet B

Lieflik.

Dis altyd iets besonders om by die SANParks Storms River Mouth Rest Camp tuis te gaan.

Andre B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Ongelooflike natuuruitsigte, see, asook die woud. Die hangbrug is 'n moet om te sien al loop jy nie self daaroor nie!

Huisvesting is goed geleë. Dis stil en smelt saam met die bosomgewing. Verskeidenheid van akkommodasie om almal te huisves. Goed gevestigde omgewing en baie aktiwiteite naby.

John D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John D

Very pleasant. Lovely view.

A big baboon was pestering us on the first day we were there. I can only assume that the previous residents were feeding it. We felt a bit intimidated as it is a big baboon.

Carla S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carla S

The location is the best attraction of the stay.

Would not stay in the Forest Hut in future if we intend to do self-catering. The Forest hut is ideal for a strictly one-night stay with no self-catering. Probably more suited towards tourists who are part of a group.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Peter S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter S

Indrukwekkend

Omgeving is prachtig. Huisje is klein, geen kasten, te weinig pannen.

Judy V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Judy V

Love Storms River Mouth but disappointed with accommodation.

Accommodation very run-down. Doors not closing and no door handles. Missing kitchen utensils and not clean. Hornet nests in the showers and braai dirty when we arrived and still had not been cleaned when we left. No official checking up.

Marietjie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie D

Die uitsig is pragtig.

Seeuitsig is baie mooi!

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wilma B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Wilma B

Rustig en branders is ongelooflik. Natuur pragtig!

Die akkommodasie het al die basiese items wat benodig word. Moontlik is die akkommodasie te duur, aangesien daar geen kombuisfasiliteite is nie, behalwe 'n yskas en mikrogolf. Die toaster het nie gewerk nie, en daar was slegs 1 teelepel ipv 2. Linne was baie netjies en die bed het heerlik geslaap. Die hutte is ideale oorslaap akkommodasie, maar weens die hoeveelheid en die plasing van die hutte is daar min privaatheid tussen die agterste hutte. Voorste hutte met see uitsig sou dalk vergoed het vir die hoe tariewe.

George C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George C

Chalet was op die rotse en mens kon die see sien en hoor.

Ons het heerlik in ons chalet gewoon. Baie sentraal, sommer by die pad na die Stormsriviermond en elke aand in die Cattle Baron geëet. Kon ook heerlik rondstap.

Cornelia J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia J

Snoesig, avontuurlustig en mooi.

Baie lekker gebly. Dis 'n belewenis om wakker te word in die oggend en die see te hoor terwyl jy in die bos is. 'n Voorstel: vat Doom saam vir spinnekoppe, niks ernstigs nie, maar daar is klein spinnekoppe.

Gustav B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav B

Unbelievable.

Best coast line in South Africa and best place to view it.

Stephanie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L

Rustig.

Was baie mooi en gerieflik.

Anita W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W

Beste naweek ooit. Mooiste plek.

Ons het lanklaas so lekker iewers gebly. Plek is skoon, pragtig en so rustig. Personeel is so behulpsaam en vriendelik. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Mari G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari G

Baie lekker tydverdryf.

Die natuurskoon en vars lug was net wat ons nodig gehad het.

Ulfonso A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulfonso A

Dit was elke sent werd.

Was ons eerste keer en sal nie die laaate keer wees nie. Ek het my vriende vandag by die werk vertel watse mooi plek dit is en hulle ook aanbeveel om ook julle te besoek.

Roshni S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roshni S

Enjoyed our stay in the forest hut.

The accommodation is not very well described on the platform. I expected a kitchen facility within the unit. Thankfully a camp kitchen was available. Please describe units more specifically.

Rob H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rob H

Good relaxing stay with plenty of interesting and adventurous activities around.

Had amazing sightings of a whale feeding right opposite our sea cabana. Dolphins close to the shoreline and even a Rock Hyrax (Dassie) and striped field mouse. Awesome views.

Ruan E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan E

Pragtige ligging en pragtige natuur.

Sien sterre.

Dawn C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn C

Lovely break. Excellent hikes.

Exquisite setting. Staff were helpful. The hikes were superb.

Frans K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frans K

Baie mooi natuurskoon, maar bietjie duur.

Sou graag weer wou gaan of langer bly.

Elisma V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma V

Very basic accommodation but everything you need if you are exploring all the adventures Tsitsikamma has to offer.

SANParks Storms River Mouth Rest Camp is perfect for if you need to stop over for an evening. It is also very close to a lot of adventure outings. The accommodation is pretty basic but if you only need a place to sleep it is perfect. There is a great restaurant and a shop where you can get whatever you need for your stay. Do not miss Untouched Adventures kayaking when booking your stay here. It is one of the most incredible experiences.

Cornelius V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelius V

Mooi omgewing maar huidige bouwerk is steurend.

Die ongerepte omgewing word tans versteur deur die aanbouwerk. As ek bewus was hiervan sou ek dalk 'n ander bestemming gekies het.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gert V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gert V

Uitstekende ligging, maar ongelukkig is die verblyf maar besig om agteruit te gaan.

Die ligging is pragtig, maar die veblyf is nie die geld werd nie. Die plek was nie die skoonste nie, die mikrogolf het nie gewerk nie, die toilet het nie behoorlik geflush nie ens. Dis jammer, want die SANParks is ons land se trots. Vir dieselfde geld sal ek eerder in 'n ander plek naby die park gaan bly en net vir die dag deur gaan om die pragtige natuur te geniet.

Thea P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Thea P

Beautiful scenery.

Mom and son booked for 5 days, paid in full. Only to find that we still had to pay a parks fee daily, even though we did not leave the park. R136 daily! Secondly, the massive baboon allowed to roam freely amongst rubbish bins, eating and stealing food from visitors without anyone doing something about it, is a serious life threat and discomfort. Thirdly, we ran out of drinking water. Both got tummy bugs from drinking the water. Not pleasant! No signs up to say not to drink water. Fourthly, they randomly placed us in huts, first night without a bathroom. There is a number on each hut which makes choices easy.

Lukas G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G

Belewenes, fantasmagories, avontuurlustig, mooi uitsig, pragtige plekkies.

Pragtige natuur wat jou avontuurlustig maak vir die lewe. Voëltjies wat so mooi sing die see se gesuis in jou ore. Is rus en vrede vir die siel.

David Joseph S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David Joseph S

Beautiful and very pleasant stay, with a lot to do, hiking, swimming etc., and the rest camp is very clean and tidy.

The staff are very friendly and helpful. We just enjoyed the environment and clean atmosphere.

Elzette Z - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette Z

Always awesome, restaurant a bit of a disappointment.

Restaurant cold, no atmosphere, food OK. Couldn't get rice with my calamari.

Teresa A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa A

Pragtige plek met die mooiste uitsigte.

Pragtige forest cabin met alles wat nodig was om weg te breek van 'n besige dorpslewe. Ek is mal oor die plekkie waar ons gebly het, langs 'n kleiwaterval en mooi see-uitsig. Die hangbrug en sy views is ook stunning, en die waterpad op pad soontoe. Ek wens ek kon langer bly, maar sal definitief weer gaan en dit aanveveel vir enigeen, die staf was professioneel en vriendelik, die klein winkeltjie het die nodige gehad, en 'n restaurant langs die see. I just loved it.

Liane P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane P

‘n Stukkie hemel op aarde

‘n Plek waar jy net kan wees. Beelskoon en ongerep! Pragtige uitsig en die heerlikste ontbyt by Cattle Baron. ‘n Ware stukkie hemel op aarde.

Andre V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Pure magic.

Great stay, wonderful nature, splendid sea views, wonderful suspension bridge experience. Great restaurant. Conservation fees an unwelcome extra.

SANParks Storms River Mouth Rest Camp se terugvoer

Good Day Andre,

Thank you for your kind review, it is appreciated. We are very happy to find that you hat such a magical experience and stay here at Storms River Mouth. We hope that we can accommodate you real soon again.

Kind Regards,
SANParks

SANParks Storms River Mouth Rest Camp
Tebogo M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M

Very pleasant.

Beautiful clean place.

Jacobus S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Wow, vriendelike ontvangs. Pragtige park met ongelooflike uitsig.

Dit was alles en meer as wat ons verwag het. So naby aan die see, ongelooflike uitsigte en net lekker rus. Spyt ons kon nie langer bly nie.

Belinda S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda S

Thoroughly enjoyed our stay.

An awesome place to visit, well worth the long journey as well as the costs we had in order to get there. Everyone should it experience it at least once in a lifetime!

Anneline B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline B

Moet een keer in jou leeftyd gaan besoek.

Baie netjiese en mooi kamp.

Dr. Milton T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr. Milton T

Amazing nature.

An experience in nature which one should not miss out on.

Elmie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmie S

Absolute móét op jou reisplan.

Met die intrapslag is 'n mens effens skepties oor die "forest hut" met sy beperkte, basiese inhoud. Ons was ook teleurgesteld dat ons nie 'n see-uitsig gehad het nie, maar het baie vinnig van opinie verander. Om in 'n woud te slaap terwyl jy die see hoor raas, was 'n belewenis en 'n mens raak so geheg aan die hut dat jy met 'n swaar hart vertrek. Stapgeleenthede is onbeperk en die natuur wonderskoon.

Francois S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S

Baie goeie ligging met prentjiemooi uitsigte.

Sien sterre.

Anonieme gas - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jiafeng L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jiafeng L

Very Beautiful sea view

Friendly staff, A place worth going.

Steve C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve C

Goed georganiseer en in stand gehou.

Vriendelike personeel.

SANParks Storms River Mouth Rest Camp se terugvoer

Goeiemiddag Steve,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike Groete,
SANParke

SANParks Storms River Mouth Rest Camp
Petra A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra A

Mooiste plek op aarde!

Baie vriendelike en behulpsame personeel!

Linden C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linden C

Baie lekker gekuier.

Geriewe gaan maar agteruit. Yskas in eenheid moes in die loop van die naweek vervang word. Geen rooster by die braaiplek nie. Moes soek vir een.

Johannes S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes S

Stunning views

We stayed in a Forest Hut. The scenery is amazing. You must visit to experience it. Cattle Baron restaurant situated on the rocks with awesome views. Food was delicious and service great. You are allowed to do the first day's hike along the Otter Trail if you stay in Storms River. Very steep and tough to get back up but worth it. Forest huts are small and no running water in huts. Make sure you arrive with water containers. Huts have heaters, cutlery and kettle with table inside and braai facilities outside. Self-service laundry is situated near ablutions.

Noeline S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Noeline S

Ons het lekker gekuier was die moeite werd.

Alles in en om was netjies behalwe die yskas was vuil was en die water het op die kaste uitgeloop. Dalk kan hul net oplet daarna. Die omgewing vergoed egter vir alles en dit bly 'n belewenis om daar te oornag en die ruisende water.

Keith B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Keith B

Huts not what we expected, not for the price.

No hot water in the ladies ablutions, the huts way over priced. We managed to get a hotel room cheaper with amazing landscape and views.

Martionette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martionette V

Forest huts, 'n bietjie see, 'n bietjie woud. Kos vir jou siel!

'n Vinnige wegbreek saam met my ma. Net wat ons nodig gehad het. Ons het my pa 'n jaar gelede verloor aan beenmurgkanker en toe net daarna het Covid met die hele lockdown begin. Dit was 'n deurmekaar jaar vir alle mense. Hierdie was die perfekte wegbreek met 'n pragtige uitsig oor die see en dan terselfdertyd in die oggend wakker te word met voëltjies wat rondom jou tjirp. Was bevoorreg om die Knysna Loerie net bo ons koppe te kon sien terwyl ons heerlik koffie drink op ons dig bewoude huisie se "stoep". Het veral die Waterval trail vreeslik geniet. Nie besef ek gaan moet hande-viervoet klouter oor die rotse nie maar dit was beslis die klouter werd. Beeldskoon! Alles wat nodig is is beskikbaar in hierdie huts. Oulike badkamertjie en beddens slaap heerlik!

SANParks Storms River Mouth Rest Camp se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly julle het dit geniet. Ek is jammer om van jul verlies te verneem en ons hoop die tydjie hier by ons op Stormsrivier kon jul bietjie meer laat ontspan en die natuur geniet.
Ons hoop om jul baie gou weer te kan akkommodeer.

SANParks Storms River Mouth Rest Camp
Awie D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie D

Baie natuurtonele om te sien en in te loop.

Ek sal plek beslis weer besoek, net langer as een dag a.g.v. baie te doen. Ablusie vir Forest Huts kan verbeter.

Natascha C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha C

Nature inspired beautiful place!! loved it

First time here and we will be back!

Naomi M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M

Ongelooflike natuurskoon.

Vriendelike en behulpsame personeel.

Marie R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R

Ongelooflik mooi.

Ons het in die Honeymoon Cottage gebly (daar is 3). As jy privaat en rustigheid wil he is dit 'n moet. Die uitsig en see asemrowend.

Gideon V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V

Very relaxing and clean.

Storms River is a nice place for a holiday.

Ivo C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivo C

Great, beautiful, majestic.

Will return in a few years.

Henry S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Beeldskoon!!!

Die natuur maak dat enige iets ander onbelangrik

Danya J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danya J

Mal oor die houthuisie en die uitsig is amazing!

Ons het baie lekker geslaap in die oulike, snoesige huisie (dit was koud en reënerig) en die uitsig is amazing. Ons het dolfyne en walvisse sommer naby gesien en ons verkyk aan die skouspel van golwe teen die rotse. Ongelukkig was die winkeltjie toe tydens ons besoek.

Chris B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Pragtige omgewing en baie netjies onderhou. Weersomstandighede baie wisselend

Sou verkies dat ons vooraf in kennis gestel is dat "Shop" afgebrand het. Naaste winkel etlike kilometers daarvandaan.

Haydn E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Haydn E

Very disappointed.

Chalet in bad state of disrepair.

Melissa M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Asemrowende plekkie in pragtige natuurskoon!

Eenheid was pragtig skoon, slegs 'n klipgooi van die see. Voldoende toegerus om in basiese behoeftes te voorsien. Sal beslis weer terugkom.

Elizabeth P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth P

Ons het elke oomblik geniet met die dolfyne wat voor ons huis geswem het.

Die personeel was hulpvaardig en vriendelik. Ons huisie was netjies met die mooiste uitsig. Ons sal beslis weer gaan.

Manda N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda N

Puik.

Dit is 'n pragtige plek en 'n besoek hieraan is 'n moet!

André L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André L

Die hartjie van Suid Afrika.

Asemrowende natuurskoon en ligging. 'n Moet vir natuurliefhebbers.

Sonelle C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonelle C

Wonderful.

Very clean, lovely setting and definitely one of the best parks.

Marius R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Uitstekend, skoon, netjies altyd 'n plesier. Goeie fasiliteite.

Sien sterre.

Adriaan T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan T

Ons kom definitief weer!

Ons het baie lekker gebly. Ek was jare laas by ‘n SANPark en het nie geweet wat om te verwag nie. Ons was aangenaam verras deur die algehele netheid van die hele park! Ons huisie was skoon en niks was uit sy plek nie. Die dagstaproetes is ook goed gemerk en baie lekker om die die area bietjie te verken. Ons sal Stormsriviermond vir enige iemand kan aanveveel!

Nita J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita J

Natuur rustigheid vir die siel. Fantasties.

Dis die beste plek om na te gaan om net te chill, sal dit vir enigeen aanbeveel. Die plekkie waarin ons gebly het was klein maar met alles wat jy nodig het was daar. Daar is net een beskrywing vir die plek: fantasties. Kan nie glo dat ons al die jare verbyry en nie eers weet watse fantastiese plek is daar.

Elsolique B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsolique B

An untouched jewel in the middle of nature.

From the moment we arrived at the rest camp we were amazed. It is very well looked after and the experience was priceless. Bathrooms etc. all was in very good and clean condition. Will definitely return.

Tokkie O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie O

Holiday in a weekend!

In order to feel like you have been on holiday when you have only one weekend available, this is the place to go! Beautiful coast, lovely walks and a restaurant with the best view possible! Will definitely put this one on our favourite list.

Nigel D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel D

Ons het dit baie geniet om daar te bly.

Stormsrivermond is great.

Ronell L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell L

Rustig, pragtig - sal weer besoek.

Woudhuisies is ideaal vir 2 persone. Alles wat jy benodig - yskas, mikrogolf, eetgerei. Jy kry woudervaring, maar is by die see. Heerlik koel onder die enorme bome. Sal definitief weer gaan. Heerlik ontspannend.

SANParks Storms River Mouth Rest Camp se terugvoer

Goeie Dag Ronell,

Dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is bly jy het jou verblyf in een van ons kampe geniet.

Vriendelike groete
SanParks

SANParks Storms River Mouth Rest Camp
Wolfgang A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wolfgang A

Extraordinary location and stay! Perfect!

For us it was the perfect stay and one of the most memorable experience in South Africa.

Marthie L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie L

Basiese verblyfgeriewe, wonderlike uitsig!

Ons het 'n huisie met 'n wonderlike see-uitsig gehad. Die plekkie is klein, maar het alles wat nodig is en ons het heerlik gebly.

Henriette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette V

Pragtigste plek op aarde.

Heerlike verblyf met pragtige uitsig. Alles skoon en netjies. Baie goeie diens.

Shane H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane H

Great location, wonderful sea views,.weather not in our favour.

Accommodation excellent, reception service was rather slow but staff were very helpful units were very good with plenty of hot water.

Karina S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina S

Onverbeterlik. Pragtige natuurskoon. Hoogs aanbeveel.

Ongelooflike vriendelike en professionele diens. Die oord is eenvoudig en doeltreffend. Die huisies het alles wat jy nodig het, selfs 'n silwerskoon braairooster wat tydens jou verblyf weer skoongemaak word. Die oord is rustig en stil.

Renee B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee B

Ongelooflike uitsig.

Die ligging van die chalet was onverbeterlik.

Andre E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

We had a great time.

On arrival, reception was very busy, only having one person to attend to and we waited very long. Otherwise, it was great!

Henry S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Asemrowend.

Regtig waarde vir jou geld. Pragtige omgewing. Hier kan jy rus terwyl jy omring is met die mooiste natuurskoon in die hele wêreld. Hoekom oorsee iets soek wat op jou stop is.

Paul S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul S

Rustig in die natuur.

Ideale natuurwegbreek met die see aan die een kant en die woud aan die ander kant.

Sue L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L

Rustig by die see.

Die Forest Hut is onder die bome amper op die strand weggesteek met die voëls wat om jou kwetter en die branders in die agtergrond. Die enigste beswaar was die hoeveelheid dagbesoekers wat per bus na die publieke areas op 'n Sondag aangery is, hoewel die toegang na die betaalde kampeerarea afgesper was, was dit steeds effe ongemaklik, om in die publieke areas rond te beweeg.

Rob T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob T

Expensive but great.

Accommodation is expensive when compared to equivalent elsewhere but it is worth the investment.

Gerrie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie V

Great position.

Unit acceptable, but needs urgent maintenance on building work. Windows do not close fully. Floor in bedroom sloping. Furniture dated and old. Overall it looks sad and neglected.

Harry S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Harry S

Pragtige natuurskoon en stilte.

Die natuur in die omgewing is beslis die geld werd. Ongelukkig was die instandhouding van die cabin (nommer 24) nie die geld werd nie. Kombuiskasdeur wat afval, hak wat die voordeur moet vashou lankal afgebreek, die skuifdeur na die toilet moes met alle krag oop- of toegeskuif word, die stort krane moet so vas moontlik toegedraai word anders het dit die heelnag getap. Na 'n lang rit sal 'n bietjie ys in die yskas welkom wees, maar ongelukkig geen ys en geen ysbakkie. Vir die bedrag wat mens betaal is dit onaanvaarbaar.

Christel G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel G

Not to miss in South-Africa!

Beautiful environment, fantastic half day hikes to viewpoint and waterfall. The chalets are basic, but clean and comfy.

Terry H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Terry H

Good accommodation, excellent views, only downside is the temporary restaurant.

Over a year ago the restaurant burnt down and still nothing has been done to rectify this, the temporary restaurant is cold and uninviting and I'm sure has a negative to many tourists.

Colin D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Colin D

Toilet leaked at the outlet - and TV didn't work on arrival.

When we booked we were made to be under the impression that only a few spaces were available. So when we got there we saw empty accommodation that we would have preferred. We booked and were told that that space wasn't available and were given a cheaper room. We have paid for the more expensive space so need a credit.

Gerhard B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Beautiful and peaceful.

Beautiful area. Very peaceful. Friendly staff.

SANParks Storms River Mouth Rest Camp se terugvoer

Goeie Dag Gerhard,

Dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is bly jy het jou verblyf in een van ons kampe geniet.

Vriendelike groete
SanParks

SANParks Storms River Mouth Rest Camp
Vanaf
Vanaf R838
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R838
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 206 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormsrivier, Tuinroete Nasionale Park, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsorwh7HKfQ36k97NZpYejmyoHtCCnDxZAvPeN7nHCddmlmN1e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R838 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 Storms River Section Garden Route National Park 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.022511138377 23.896028201189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang