Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Tlopi Tented Camp

Tentekamp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.8
Elmarie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige atmosfeer, stunning views en vars lug. Wat 'n besondere ervaring. Tussen die Waterberge by die dam in 'n tenthuis. Rustige atmosfeer, stunning views, vars lug. Ons het baie min diere gesien want dit was vreeslik ruig, maar ons het nie gegaan om diere te kyk nie; ons het gegaan om te rus. En ons het. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Briljant! Pragtige ligging, vredevol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2021

Disappointing. It is with great sadness that I write this review. I haven't been to Marakele in a few years, we used to visit frequently. The roads are not maintained at all. Lucky we were there in a 4x4, there used to be game all over, but now there is barely any. Not a trace of animals. One here and there, the scenery remains remarkable but it's sad to see how far this has gone backward. There is so much potential there. The mountains and landscapes are endless, absolutely gorgeous, makes you wonder if there's food and space, where are all the animals?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Rika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Pragtige omgewing. Baie privaat en rustig. Ideale plek om batterye te laai en lekker te ontspan. Ek kan met 'n geruste hart aanbeveel. Die uitsig van die berg is ongelooflik. Moeite werd om te besoek vir 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2019

Absolute must visit - especially the mountain view. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1389

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 919
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 919
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R510, Marakele Nasionale Park, Thabazimbi, 0387, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUZ9Cb8jBcKF3rEAxDsQ3i3D0Sy0IxRF09sVsDwmwTKDj6qJTP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 919 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R510 Marakele National Park 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.43686 27.540702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang