SANParks Twee Rivieren Rest Camp
Beskrywing
Op die perseel sal die volgende toegelaat word: maksimum 6 kampers, 1 karavaan met ’n kanttent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 autovilla of motorgedrewe karavaan. Daar is gemeenskaplike ablusieblokke, wasgoed- en opwas-geriewe. Dié kampeerplekke het nie kragpunte nie. Ekstra voertuie sal ’n ekstra koste dra per aand.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeer-basis. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.
Huisreëls
Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom.
'n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R416 vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R104 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.
Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Januarie: 05:30-19:30
Februarie: 06:00-19:30
Maart: 06:30-19:00
April: 07:00-18:30
Mei: 07:00-18:00
Junie-Julie: 07:30-18:00
Augustus: 07:00-18:30
September: 06:30-18:30
Oktober: 06:00-19:00
November-Desember: 05:30-19:30.
Paspoorte word vereis as gaste die park wil verlaat deur ’n hek wat in ’n ander land is.
Die swembad is slegs vir gaste.
Twee Rivieren is die enigste kamp met ’n restaurant wat ontbyt en aandete aanbied en daar is ’n a la carte-spyskaart.
Die hoofkampe het wel drinkwater, al is dit baie gemineraliseer.
’n 4x4 met ’n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie baie sedan-vriendelik nie, en die sedan-voertuie vind dit moeilik om die padtoestande te hanteer. Sommige paaie sal moontlik nie toeganklik wees as dit nat is nie, hoewel die bestuur intree om gereeld die paaie te onderhou.
Bly asb. op die paaie om die organismes wat op die duine en oewers bly te beskerm.
Gaste word nie toegelaat om vuurmaakhout in dei park bymekaar te maak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen wildkykvoertuie of voertuie met ’n oopdak, ’n dak wat oopgemaak kan word, opvou kantpanele, of vensters waar gaste heeltemal of gedeeltelik onbedek of buite die kar gaan wees word toegelaat in die park nie.
Hommeltuie in en oor die nasionale parke is verbode.
Rook word nie toegelaat in eenhede nie.
Gaste moet asb. nie die diere voer nie.
Wees versigtig vir diere soos jakkalse wat vir kos soek by gaste se vuurmaakplek.
Aangesien beligting buite beperk is, moet gaste altyd ’n flits of koplamp hê wanneer hulle buite rondloop in die aand.
Gaste wat aand- of dagstaproetes doen moet altyd genoeg water saamneem.
Geen troeteldiere word in die park toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
Beskrywing
Op die perseel sal die volgende toegelaat word: maksimum 6 kampers, 1 karavaan met ’n kanttent en 1 voertuig, of 1 tent en 1 voertuig, of 1 outovilla of motorgedrewe karavaan. Daar is gemeenskaplike ablusieblokke, wasgoed- en opwas-geriewe. Dié kampeerplekke het kragpunte. Ekstra voertuie sal ’n ekstra koste dra per aand.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeer-basis. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.
Huisreëls
Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom.
'n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R416 vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R104 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.
Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Januarie: 05:30-19:30
Februarie: 06:00-19:30
Maart: 06:30-19:00
April: 07:00-18:30
Mei: 07:00-18:00
Junie-Julie: 07:30-18:00
Augustus: 07:00-18:30
September: 06:30-18:30
Oktober: 06:00-19:00
November-Desember: 05:30-19:30.
Paspoorte word vereis as gaste die park wil verlaat deur ’n hek wat in ’n ander land is.
Die swembad is slegs vir gaste.
Twee Rivieren is die enigste kamp met ’n restaurant wat ontbyt en aandete aanbied en daar is ’n a la carte-spyskaart.
Die hoofkampe het wel drinkwater, al is dit baie gemineraliseer.
’n 4x4 met ’n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie baie sedan-vriendelik nie, en die sedan-voertuie vind dit moeilik om die padtoestande te hanteer. Sommige paaie sal moontlik nie toeganklik wees as dit nat is nie, hoewel die bestuur intree om gereeld die paaie te onderhou.
Bly asb. op die paaie om die organismes wat op die duine en oewers bly te beskerm.
Gaste word nie toegelaat om vuurmaakhout in dei park bymekaar te maak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen wildkykvoertuie of voertuie met ’n oopdak, ’n dak wat oopgemaak kan word, opvou kantpanele, of vensters waar gaste heeltemal of gedeeltelik onbedek of buite die kar gaan wees word toegelaat in die park nie.
Hommeltuie in en oor die nasionale parke is verbode.
Rook word nie toegelaat in eenhede nie.
Gaste moet asb. nie die diere voer nie.
Wees versigtig vir diere soos jakkalse wat vir kos soek by gaste se vuurmaakplek.
Aangesien beligting buite beperk is, moet gaste altyd ’n flits of koplamp hê wanneer hulle buite rondloop in die aand.
Gaste wat aand- of dagstaproetes doen moet altyd genoeg water saamneem.
Geen troeteldiere word in die park toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
Beskrywing
Dié familie-kothuise is oopplan. Die slaaparea het 3 enkelbeddens en ’n en suite-stort met ’n toilet en wasbak. Die kothuise het lugversorging. Verder is daar ’n kombuis wat met ’n yskas-vrieskas, tweeplaatkookplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. ’n Etenstafel met plek vir 4 gaste is ook beskikbaar en elke kothuis het ’n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.
Huisreëls
Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom.
'n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R416 vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R104 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.
Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Januarie: 05:30-19:30
Februarie: 06:00-19:30
Maart: 06:30-19:00
April: 07:00-18:30
Mei: 07:00-18:00
Junie-Julie: 07:30-18:00
Augustus: 07:00-18:30
September: 06:30-18:30
Oktober: 06:00-19:00
November-Desember: 05:30-19:30.
Paspoorte word vereis as gaste die park wil verlaat deur ’n hek wat in ’n ander land is.
Die swembad is slegs vir gaste.
Twee Rivieren is die enigste kamp met ’n restaurant wat ontbyt en aandete aanbied en daar is ’n a la carte-spyskaart.
Die hoofkampe het wel drinkwater, al is dit baie gemineraliseer.
’n 4x4 met ’n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie baie sedan-vriendelik nie, en die sedan-voertuie vind dit moeilik om die padtoestande te hanteer. Sommige paaie sal moontlik nie toeganklik wees as dit nat is nie, hoewel die bestuur intree om gereeld die paaie te onderhou.
Bly asb. op die paaie om die organismes wat op die duine en oewers bly te beskerm.
Gaste word nie toegelaat om vuurmaakhout in dei park bymekaar te maak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen wildkykvoertuie of voertuie met ’n oopdak, ’n dak wat oopgemaak kan word, opvou kantpanele, of vensters waar gaste heeltemal of gedeeltelik onbedek of buite die kar gaan wees word toegelaat in die park nie.
Hommeltuie in en oor die nasionale parke is verbode.
Rook word nie toegelaat in eenhede nie.
Gaste moet asb. nie die diere voer nie.
Wees versigtig vir diere soos jakkalse wat vir kos soek by gaste se vuurmaakplek.
Aangesien beligting buite beperk is, moet gaste altyd ’n flits of koplamp hê wanneer hulle buite rondloop in die aand.
Gaste wat aand- of dagstaproetes doen moet altyd genoeg water saamneem.
Geen troeteldiere word in die park toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
Beskrywing
Dié kothuise het elk 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en ’n eet- en eetarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 addisionele enkelbeddens in die kombuisarea. Lugversorging is beskikbaar in die kothuise. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatkookplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ’n etenstafel met plek vir 4 gaste. Elke kothuis het ’n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.
Huisreëls
Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom.
'n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R416 vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R104 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.
Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Januarie: 05:30-19:30
Februarie: 06:00-19:30
Maart: 06:30-19:00
April: 07:00-18:30
Mei: 07:00-18:00
Junie-Julie: 07:30-18:00
Augustus: 07:00-18:30
September: 06:30-18:30
Oktober: 06:00-19:00
November-Desember: 05:30-19:30.
Paspoorte word vereis as gaste die park wil verlaat deur ’n hek wat in ’n ander land is.
Die swembad is slegs vir gaste.
Twee Rivieren is die enigste kamp met ’n restaurant wat ontbyt en aandete aanbied en daar is ’n a la carte-spyskaart.
Die hoofkampe het wel drinkwater, al is dit baie gemineraliseer.
’n 4x4 met ’n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie baie sedan-vriendelik nie, en die sedan-voertuie vind dit moeilik om die padtoestande te hanteer. Sommige paaie sal moontlik nie toeganklik wees as dit nat is nie, hoewel die bestuur intree om gereeld die paaie te onderhou.
Bly asb. op die paaie om die organismes wat op die duine en oewers bly te beskerm.
Gaste word nie toegelaat om vuurmaakhout in dei park bymekaar te maak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen wildkykvoertuie of voertuie met ’n oopdak, ’n dak wat oopgemaak kan word, opvou kantpanele, of vensters waar gaste heeltemal of gedeeltelik onbedek of buite die kar gaan wees word toegelaat in die park nie.
Hommeltuie in en oor die nasionale parke is verbode.
Rook word nie toegelaat in eenhede nie.
Gaste moet asb. nie die diere voer nie.
Wees versigtig vir diere soos jakkalse wat vir kos soek by gaste se vuurmaakplek.
Aangesien beligting buite beperk is, moet gaste altyd ’n flits of koplamp hê wanneer hulle buite rondloop in die aand.
Gaste wat aand- of dagstaproetes doen moet altyd genoeg water saamneem.
Geen troeteldiere word in die park toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
Beskrywing
Dié eenheid is ontwerp met gaste wat beperkte beweeglikheid het in gedagte. Daar is wye deuropeninge, vashoureelings, drukkrane en inrolstorte. Dié kothuise het elk 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -eetarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-stort met ’n toilet en wasbak. Die kothuise het lugversorging. Verder is daar ’n kombuis wat met ’n yskas-vrieskas, tweeplaatkookplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. ’n Etenstafel met plek vir 2 gaste is ook beskikbaar en elke kothuis het ’n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.
Huisreëls
Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom.
'n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R416 vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R104 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.
Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Januarie: 05:30-19:30
Februarie: 06:00-19:30
Maart: 06:30-19:00
April: 07:00-18:30
Mei: 07:00-18:00
Junie-Julie: 07:30-18:00
Augustus: 07:00-18:30
September: 06:30-18:30
Oktober: 06:00-19:00
November-Desember: 05:30-19:30.
Paspoorte word vereis as gaste die park wil verlaat deur ’n hek wat in ’n ander land is.
Die swembad is slegs vir gaste.
Twee Rivieren is die enigste kamp met ’n restaurant wat ontbyt en aandete aanbied en daar is ’n a la carte-spyskaart.
Die hoofkampe het wel drinkwater, al is dit baie gemineraliseer.
’n 4x4 met ’n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie baie sedan-vriendelik nie, en die sedan-voertuie vind dit moeilik om die padtoestande te hanteer. Sommige paaie sal moontlik nie toeganklik wees as dit nat is nie, hoewel die bestuur intree om gereeld die paaie te onderhou.
Bly asb. op die paaie om die organismes wat op die duine en oewers bly te beskerm.
Gaste word nie toegelaat om vuurmaakhout in dei park bymekaar te maak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen wildkykvoertuie of voertuie met ’n oopdak, ’n dak wat oopgemaak kan word, opvou kantpanele, of vensters waar gaste heeltemal of gedeeltelik onbedek of buite die kar gaan wees word toegelaat in die park nie.
Hommeltuie in en oor die nasionale parke is verbode.
Rook word nie toegelaat in eenhede nie.
Gaste moet asb. nie die diere voer nie.
Wees versigtig vir diere soos jakkalse wat vir kos soek by gaste se vuurmaakplek.
Aangesien beligting buite beperk is, moet gaste altyd ’n flits of koplamp hê wanneer hulle buite rondloop in die aand.
Gaste wat aand- of dagstaproetes doen moet altyd genoeg water saamneem.
Geen troeteldiere word in die park toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
Beskrywing
Dié eenheid is ontwerp met gaste wat beperkte beweeglikheid het in gedagte. Daar is wye deuropeninge, vashoureelings, en drukkrane. Dié kothuise het elk 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en ’n eet- en eetarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 addisionele enkelbeddens in die kombuisarea. Lugversorging is beskikbaar in die kothuise. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatkookplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook ’n etenstafel met plek vir 4 gaste. Elke kothuis het ’n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.
Huisreëls
Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom.
'n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R416 vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R104 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.
Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Januarie: 05:30-19:30
Februarie: 06:00-19:30
Maart: 06:30-19:00
April: 07:00-18:30
Mei: 07:00-18:00
Junie-Julie: 07:30-18:00
Augustus: 07:00-18:30
September: 06:30-18:30
Oktober: 06:00-19:00
November-Desember: 05:30-19:30.
Paspoorte word vereis as gaste die park wil verlaat deur ’n hek wat in ’n ander land is.
Die swembad is slegs vir gaste.
Twee Rivieren is die enigste kamp met ’n restaurant wat ontbyt en aandete aanbied en daar is ’n a la carte-spyskaart.
Die hoofkampe het wel drinkwater, al is dit baie gemineraliseer.
’n 4x4 met ’n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie baie sedan-vriendelik nie, en die sedan-voertuie vind dit moeilik om die padtoestande te hanteer. Sommige paaie sal moontlik nie toeganklik wees as dit nat is nie, hoewel die bestuur intree om gereeld die paaie te onderhou.
Bly asb. op die paaie om die organismes wat op die duine en oewers bly te beskerm.
Gaste word nie toegelaat om vuurmaakhout in dei park bymekaar te maak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen wildkykvoertuie of voertuie met ’n oopdak, ’n dak wat oopgemaak kan word, opvou kantpanele, of vensters waar gaste heeltemal of gedeeltelik onbedek of buite die kar gaan wees word toegelaat in die park nie.
Hommeltuie in en oor die nasionale parke is verbode.
Rook word nie toegelaat in eenhede nie.
Gaste moet asb. nie die diere voer nie.
Wees versigtig vir diere soos jakkalse wat vir kos soek by gaste se vuurmaakplek.
Aangesien beligting buite beperk is, moet gaste altyd ’n flits of koplamp hê wanneer hulle buite rondloop in die aand.
Gaste wat aand- of dagstaproetes doen moet altyd genoeg water saamneem.
Geen troeteldiere word in die park toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
Beskrywing
Dié gesinshouthuis het 2 slaapkamers, 1 badkamert en ’n oopplan-kombuis en ’n eetarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 addisionele enkelbeddens in die kombuisarea. Lugversorging is beskikbaar in die houthuise. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatkookplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar ’n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg. Tariewe sluit ’n gemeenskapsfonds van 1% in.
Huisreëls
Neem asb. kennis: Vanaf 1 September 2017 sal 'n identiteitsdokument, paspoort of alternatiewe geldige identiteitsbewys, soos 'n bestuurslisensie, vereis word vir alle besoekers van 18 jaar of ouer wat die park binnekom.
'n Standaard daaglikse bewaringsfooi van R416 vir buitelandse besoekers, R208 vir SAOG-burgers met 'n geldige paspoort en R104 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met ID, word gehef by toegang tot die park.
Neem asseblief kennis van die kantoor- en hekure:
Januarie: 05:30-19:30
Februarie: 06:00-19:30
Maart: 06:30-19:00
April: 07:00-18:30
Mei: 07:00-18:00
Junie-Julie: 07:30-18:00
Augustus: 07:00-18:30
September: 06:30-18:30
Oktober: 06:00-19:00
November-Desember: 05:30-19:30.
Paspoorte word vereis as gaste die park wil verlaat deur ’n hek wat in ’n ander land is.
Die swembad is slegs vir gaste.
Twee Rivieren is die enigste kamp met ’n restaurant wat ontbyt en aandete aanbied en daar is ’n a la carte-spyskaart.
Die hoofkampe het wel drinkwater, al is dit baie gemineraliseer.
’n 4x4 met ’n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die paaie in die Kgalagadi is nie baie sedan-vriendelik nie, en die sedan-voertuie vind dit moeilik om die padtoestande te hanteer. Sommige paaie sal moontlik nie toeganklik wees as dit nat is nie, hoewel die bestuur intree om gereeld die paaie te onderhou.
Bly asb. op die paaie om die organismes wat op die duine en oewers bly te beskerm.
Gaste word nie toegelaat om vuurmaakhout in dei park bymekaar te maak nie.
Geen motorfietse word in die park toegelaat nie.
Geen wildkykvoertuie of voertuie met ’n oopdak, ’n dak wat oopgemaak kan word, opvou kantpanele, of vensters waar gaste heeltemal of gedeeltelik onbedek of buite die kar gaan wees word toegelaat in die park nie.
Hommeltuie in en oor die nasionale parke is verbode.
Rook word nie toegelaat in eenhede nie.
Gaste moet asb. nie die diere voer nie.
Wees versigtig vir diere soos jakkalse wat vir kos soek by gaste se vuurmaakplek.
Aangesien beligting buite beperk is, moet gaste altyd ’n flits of koplamp hê wanneer hulle buite rondloop in die aand.
Gaste wat aand- of dagstaproetes doen moet altyd genoeg water saamneem.
Geen troeteldiere word in die park toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasies of die afgradering van 'n bespreking 45 dae of minder voor die inklokdatum of met aankoms, sal in kansellasiefooie tot gevolg hê op 'n glyskaal, volgens die totale besprekingsbedrag, tussen 50% en 100% toegepas word.
- Kapasiteit: 296 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R360, Kgalagadi Transfrontier Park, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang