Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Wilderness Ebb-and-Flow Rest Camp

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Lizette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Asemrowende natuur met baie vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Moeite werd. Het lekker gebly en geslaap. Goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janita A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie lekker! Ebb-and-Flow is die perfekte kampterrein vir familievakansies. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Netheid en stilte. Die kamp met karavaan by Noord Ebb en Flow was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephen T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

Beautiful. Ideal location on the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2023

Pragtige kampplek, lekker wegbreek. Die terrein self is baie netjies en skoon. Die rondawels kan dalk net bietjie meer modern gemaak word en van hul kan opgeknap word. Die rondawels is ekstra koud in die winter. Verder het ons baie lekker gekuier, en die Kingfisher Trail baie geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karline K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Netjies en skoon. Baie netjies en skoon. Kampplekke kan beter uitgemerk word, gesukkel om plek te kry in amper vol kampterrein.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2023

Heerlike kuier saam familie in die mooiste omgewing! Pragtige omgewing met heerlike aktiwiteite vir die hele gesin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Mooiste natuurskoon. Ongelooflike mooi natuurskoon. Rustigheid wat mens nie kan beskryf nie. Een van ons gunstelling plekke.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Feb 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1303

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R338
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R338
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 986 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Wildernis-gedeelte, Tuinroete Nasionale Park, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMHZ8qcleySRKVGlZJCfbITQ2EbTCNoiLPvJUpK9EVASPfapbTG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R338 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Off the N2 Wilderness Section 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.990840993966 22.608353316464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang