Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Wilderness Ebb-and-Flow Rest Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thandeka Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 1307

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 23 resensies vir SANParks Wilderness Ebb-and-Flow Rest Camp
Netheid
3.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.7/5
Lizette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Asemrowende natuur met baie vriendelike diens!

Renee V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Moeite werd.

Het lekker gebly en geslaap. Goed geleë.

Janita A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita A

Baie lekker!

Ebb-and-Flow is die perfekte kampterrein vir familievakansies. Ons het heerlik gebly.

Pieter M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

Netheid en stilte.

Die kamp met karavaan by Noord Ebb en Flow was fantasties.

Stephen T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T

Beautiful.

Ideal location on the river.

Carla N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla N

Pragtige kampplek, lekker wegbreek.

Die terrein self is baie netjies en skoon. Die rondawels kan dalk net bietjie meer modern gemaak word en van hul kan opgeknap word. Die rondawels is ekstra koud in die winter. Verder het ons baie lekker gekuier, en die Kingfisher Trail baie geniet.

Karline K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karline K

Netjies en skoon.

Baie netjies en skoon. Kampplekke kan beter uitgemerk word, gesukkel om plek te kry in amper vol kampterrein.

Marzanne V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marzanne V

Heerlike kuier saam familie in die mooiste omgewing!

Pragtige omgewing met heerlike aktiwiteite vir die hele gesin.

Raymond S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond S

Mooiste natuurskoon.

Ongelooflike mooi natuurskoon. Rustigheid wat mens nie kan beskryf nie. Een van ons gunstelling plekke.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wayne V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne V

Pleasant.

Lovely surroundings & sounds.

Juliana D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juliana D

Lovely stay.

Beautifull, well maintained camp.

Garth H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Garth H

Ebb & Flow bly altyd 'n veilige en gerieflike opsie.

Ons geniet dit om SANParke te besoek. Die mense is vriendelik en al die geriewe is silwerskoon. Die akkommodasie bied ook alles wat mens benodig. Sal beslis weer besoek.

Maarten V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maarten V

Great standard of service, location, maintenance and quietness.

Booking was easy and I received a response back immediately. Check-in was easy and fast. Receptionist is always friendly. The Bungalow where I stayed was neat and clean. If you want luxury, this is not the place for you. If you want nature with a comfortable and neat place to stay, this is the place. Will always go back.

Helena J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

'n Wonderlike mooi buite-ervaring vir enige natuurliefhebber.

Ek sal altyd weer en weer daarheen gaan.

Freude B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freude B

Wonderlike natuurondervinding.

Verblyf hier is altyd lekker a.g.v. pragtige natuur en wonderlike, behulpsame personeel. Vriendelike en bedagsame medebesoekers. Sentraal geleë i.t.v. see en rivier en staproetes, dorp en nabygeleë toeriste-aantreklikhede. Baie veilig. Was wel teleurgesteld dat rondawels en ablusieblokke nie mooi in stand gehou is soos toe ek vorige kere besoek het nie, maar hopelik word dit vinnig uitsorteer.

Hendrik T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik T

Beautiful venue in great condition.

See stars.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Tertius W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tertius W

Always my choice to stay at Wilderness National Park.

Shower outlet does not let water out quickly enough. Water forms pool and is not hygienic.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Felicia S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia S

Beautiful and peaceful.

The camp is beautiful and the staff is super friendly. Its quiet and peaceful. Love that there is a hike not too far from campsite.

SANParks Wilderness Ebb-and-Flow Rest Camp se terugvoer

Good Day Felicia,

Thank you so much for your positive feedback . We are glad you enjoyed your stay at our camp.
Regards
Wilderness Ebb-and -Flow Rest Camp.

SANParks Wilderness Ebb-and-Flow Rest Camp
Martie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie P

Baie rustig en gerieflik.

Dit is 'n vreeslike mooi kampplek en ons het dit geniet om daar te kamp.

Vanaf
Vanaf R338
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R338
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 986 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Wildernis-gedeelte, Tuinroete Nasionale Park, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMHZ8qcleySRKVGlZJCfbITQ2EbTCNoiLPvJUpK9EVASPfapbTG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R338 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Off the N2 Wilderness Section 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.990840993966 22.608353316464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang