Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sanroc

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hugo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die enigste 2 woorde wat by my opkom is hemels en vrede. Sanroc is 'n weggesteekte juweeltjie aan die Weskus. Dit is nie luuks nie, maar het alles wat nodig is en die gasvroue is baie, baie vriendelik en hulpvaardig. Sanroc sien vir my en vroulief vir seker weer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sonder pretensie, eenvoudig met alles wat mens nodig het. Hemel aan die Weskus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heini V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Beautiful, peaceful. Really enjoyed the peace and tranquility of the house!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Tranquil and beautiful. Fantastic. On the beach. Beautiful surroundings, sunsets and peaceful. Will definitely book Sanroc again. The ladies were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfect escape from the city, right on the beach. We loved being right on the beach, hearing the crashing waves, and a highlight was spotting dolphins jumping out of the water! Perfect deck for chilling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

A true gem! It was the perfect weekend getaway - well-equipped budget stay, clean and comfortable in an incredible place. Fully enclosed yard for my dog was an added bonus. I will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Aangename eienaars en saam met dit 'n asemrowende uitsig veral tydens sonsondergang. Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent location. Excellent. Enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Soveel meer as wat ek kon vra. Twee dae was te min. Sanroc is 'n stukkie hemel, vir 'n beter ligging kon ons nie gevra het nie. Ek, my tiener dogter en 2 hondtjies het vreeslik lekker gebly en gerus. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam, die verblyf was netjies, skoon en daar was niks wat ons gekort het nie. Sal beslis weer hier kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties. Heerlike plekkie reg langs die see, veilig en privaat. Alles was skoon en netjies. Defnitief 'n plek om weer te besoek binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Rafniastraat 6, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b099dc4d6ce9000ea0383b709ae4b85c7f804b4788c30833a2667e1c1fdfd2d6b49b2a87508441c0a45400d564cfb380457?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 6 Rafnia Street Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 14:00 -32.7181113 17.9375594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang