Santa Maria-Langebaan Country Estate
Beskrywing
Santa Maria Apartment is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n snooza-bed vir 1 kind in die leefarea. Gaste moet hul lakens vir die kinderbed saambring. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, eetgerei, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en tweeplaatstoof. Die sitarea het 'n TV en gaste het toegang tot braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n privaat patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Bring asseblief jou swemhanddoeke.
Die woonstel het 'n breekskadedeposito van R 500.00
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Die woonstel met 'n privaat ingang is vas aan die huis en kan saam met die huis gehuur word op versoek en teen 'n ekstra koste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n slaapbank en die eenheid het 'n bababedjie. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met 'n DStv-hotelpakket met alle sportskanale, gratis WiFi-toegang en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Bring asseblief jou swemhanddoeke.
Die woonstel het 'n breekskadedeposito van R 500.00
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aldegrondeweg 31, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang