Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santa Maria-Langebaan Country Estate

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Francois P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Clean, safe, well equipped. We had a relaxed, safe and extremely private stay at Santa Maria Loft. Also, we were well received and were happy with our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Santa Maria-Langebaan Country Estate
Baie dankie vir terugvoer, hoop ons sien julle gou weer.

Luzandrie H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Wat 'n belewenis. Van die intrapslag voel jy sommer tuis en of jy op vakansie is. Die dekor is perfek en jy het als wat jy mag benodig vir jou kuier. Die klubhuis is stap afstand vir 'n vinnige ete as jy nie lus is om te kook nie. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Santa Maria-Langebaan Country Estate
Baie dankie, vir die terugvoering, dit word waardeer.

Jos H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Convenient and pretty! Excellent views of the sunset and very peaceful. Very clean, lovely decor. Right near the clubhouse. We loved our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Diana I
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jul 2023

Just one night. Great location, close to the clubhouse and other amenities. Sorry, we couldn't stay longer. Very neat, clean, and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richard S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Veilige, luukse verblyf in Langebaan. Die eenheid is smaakvol meubileer, en die ligging is fantasties. Die Country Estate is baie veilig en bied tennis, gimnasium, gholf, put-put, swembad en nog meer aan. 'n Heerlike plek vir 'n heerlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Santa Maria-Langebaan Country Estate
Baie dankie vir die terugvoer Richard, hoop ons sien julle weer. Groete, Leon.

Hannes D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Baie lekker en gemaklik met my kinders gewees. Lekker tyd, staff baie vriendelik en eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Santa Maria-Langebaan Country Estate
Thanks Hannes, hope to see you and the family soon.

Dane T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

A beautiful house, with perfect location on the estate. We thoroughly enjoyed our stay at Santa Maria, the house was beautiful, located right next to the pool and 2 minutes walk from clubhouse. We will definitely go again as a weekend was so quick, we didn't even get to all the amazing facilities on the estate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nasser A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Nice, clean, very close to all activities for kids. Host was very professional and friendly. Accommodation was nice, clean and spacious for two families and with two kids each.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Heerlik, beste tyd. Die atmosfeer en tyd daar is net soo lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Santa Maria-Langebaan Country Estate
Baie dankie vir die terugvoer, hoop om julle gou weer te sien Leon

Alicia E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2021

Lovely, homely, relaxing. Lovely stay with young kids and teens. All the necessities/facilities needed to have a great break away. All that was missing was an indoor fireplace in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Santa Maria-Langebaan Country Estate
Hi Alicia. Thanks for the feedback, we take note of the need for an indoor fireplace, but hopefully when you visit us again it would not be so bitterly cold during your stay. Kind regards Leon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 199
R1 199 R1 019
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 199
R1 199 R1 019
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldegrondeweg 31, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9808b5d2f0a564aae1a7aefa2589e853e56b6ffe69934a1b2e7ae613694f7fde73e3894c6ac8853a2d865effcd52f9d7330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 199 nouVanaf R1 019 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 31 Aldegronde Way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.07465251424 18.05506723065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang