Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santa Maria-Langebaan Country Estate

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Aug 2024 tot 7 Des 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldegrondeweg 31, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 199 R1 019 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Santa Maria-Langebaan Country Estate is 'n vreedsame selfsorghuis wat in die veilige Langebaan Country Estate met sy manjifieke Gary Player-gholfbaan geleë is. Die huis is ideaal vir gesinne of gholfspelers.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n kombuis wat volledig toegerus is.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n slaapbank en die eenheid het 'n bababedjie. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en stort, en die tweede badkamer het net 'n stort en toilet. Daar is ook 'n gastetoilet onder.

Santa Maria Loft, wat apart of saam met die huis bespreek kan word, het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, eetgerei, tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, lugbraaier, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV en daar is braaigeriewe. Daar is ook 'n privaat stoep.

Die verblyf het ook ononderbroke kragtoevoer wat die WiFi gedurende beurtkrag aan die gang hou. Daar is ook noodligte en 'n gasstoof.

Aangesien die huis op die Langebaan Country Estate geleë is, het gaste toegang tot die klubhuis, gemeenskaplike swembad, putt-putt, gholf, kinderspeelarea, tennisbaan en die oefenbof.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Aldegrondeweg 31, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santa Maria-Langebaan Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 199
R1 199 R1 019
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 199
R1 199 R1 019
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldegrondeweg 31, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9808b5d2f0a564aae1a7aefa2589e853e56b6ffe69934a1b2e7ae613694f7fde73e3894c6ac8853a2d865effcd52f9d7330?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 199 nouVanaf R1 019 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 31 Aldegronde Way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.07465251424 18.05506723065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang