Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santa Paloma Gasteplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Santa Paloma Gasteplaas
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Hylton G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hylton G

Superb value authentic eco-stay.

My stay at the farm was the highlight of a difficult week visiting family in East London. The accommodation at Santa Paloma Guest Farm is great, the hospitality magnificent, and the breakfast wonderful. The road to the farm is challenging for a small car, but fine when driving slowly.

Angelique S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Phenomenal experience.

Mees fantastiese verblyf met die mooiste natuur-uitsig. Sal beslis weer teruggaan.

Adrie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie V

Gesellig.

Baie gawe gasheer/vrou en geriewe en interessante geboue en plaas. Tot ounag gesels.

Phumeza M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumeza M

It was okay.

The place is refreshing. It's a farm after all, with a nice mountain view and zebras. It's truly a place where you can go to detox from TV and city life. Just don't accept any dinner invites, as you will have to pay for the plates, and this is not communicated. Also, be aware that the Drongo suite doesn't have a wardrobe, chair, fridge, or microwave. They also don't provide any soap. Additionally, there are no ironing facilities, which you only find out when you arrive. Despite all of that, the hosts are friendly. If you are allergic to dogs, you might want to reconsider, as they were all over us, even in the dining area. Although my son enjoyed them, I surely didn't.

Letitia G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G

Ontspan - rustig - awesomrowend mooi.

Lekker plek om te ontspan en die eienaars is baie vriendelik. Vir seker 'n plek om te gaan rus en ontspan.

Akhona G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akhona G

Santa Paloma is a nice place.

The atmosphere peaceful and calm. The staff is very kind. My wife and I enjoyed the place and we're planning to go there again.

Syra S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Syra S

Absolutely wonderful!

For all nature lovers! It was amazing! Watching zebras graze as one eats breakfast is just wonderful!

Nomandla M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomandla M

Was lovely!

Enjoyed the wild life more.

Renier S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S

Baie vriendelik en rustig.

Na 'n lang dag se harde werk is dit beslis 'n plek om te gaan rus.

Jacques V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Trip down memory lane.

Arriveer net om te sien dat die bestuurderes 'n oud leerling van my is. Sy is Nadia en haar pa Jacques. Dit was 'n uitstekende verblyf plek in die hartjie van Oos-Londen se ongerepte natuurskoon. Vele wilde diere wei voor die opstal op 'n daaglikse basis. Pragtige gemanierde huistroeteldiere wat 'n mens elke dag vermaak. Gaan gerus en geniet die plaas en kom weg van die besige stadslewe. Nadia maak die heerlikste etes teen 'n baie billike prys.

Denise H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise H

Awesome

I did love to visit again for at least 3 days.

Peet V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peet V

Baie lekker.

Vriendelik diens. Lekker kos.

Corali B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corali B

Baie gerieflik.

Ons is baie tevrede met die blyplek en die diens, Nadia het uit haar pad gegaan om ons te help. Sal definitef aanbeveel vir ander mense om van hulle gebruik te maak.

Karen K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen K

Verwagting oortref.

Pragtige ligging 5 minute van die N2-snelweg af. Perfekte oornag plek na ‘n lang dag se reis. Voel soos kuier by familie, gemaklik en gasvry. Baie geleer by eienaar oor sustainability.

Chrizél K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizél K

Rustige wegbreekplek met baie goeie geriewe en vriendelike eienaars wat jou onmiddellik tuis laat voel.

Afgeleë plek wat ideaal is om weg te kom van stad se gedruis af. Ek sal definitief weer teruggaan!

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Liza F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza F

Awesome.

Baie lekker, stil in natuur, net die plek om te rus.

Jenine M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenine M

Heerlik, ontspannend.

Baie lekker gebly, beslis die moeite werd.

Janine W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janine W

Pragtige plek en omgewing, maar nie vir mense wat gesteld is op privaatheid nie.

Die plek is geleë in 'n pragtige rustige omgewing. Dit het 'n heerlike Afrika- en 'rustic'-gevoel. Bietjie opknapwerk is nodig. Ons toilet was los en die en-suite se deur maak met groot moeite en geraas oop en toe. Klankdigtheid is 'n wesenlike probleem. Alhoewel gaste hul eie slaapkamer en en suite-geriewe het, het die plek 'n 'backpackers'-gevoel, want jy kan jou bure se gesprekke hoor (dus het ons maar gefluister). Wat veral onaanvaarbaar is, is om 5:15 in die oggend deur jou buurman se oggend-badkamerroetine wakker gemaak te word. Die plek word sterk aanbeveel vir spanbousessies deur maatskappye, asook vir groot groepe vriende/familie wat 'n naweek saam wil kuier. Ons het die Oriole-kamer bespreek vir oornagdoeleindes en het glad nie gemaklik gevoel oor die afwesigheid van 'klankprivaatheid' nie. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Algemene gevoel is positief, alhoewel ons toe maar net na 6 weer in die pad geval het.

Taryn-lee P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn-lee P

Was baie lekker, het dit geniet.

Beste plek op aarde om te bly.

Bennie J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie J

Lekker plek om heerlik te ontspan.

Sien sterre.

Kristel V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kristel V

'n Rustige plek waar ek vir ewig kan bly.

Baie lieflike plekkie. Atmosfeer is soos een groot familie en baie gemaklik. So rustig en ontspannend, sal beslis weer terug keer. Doen julself die guns en moenie in die dorp gaan eet nie, hul tuisetes is werklik heerlik.

Xolani B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Xolani B

It is a place I can't resist to go back again.

I would love to go back again.

At S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At S

Baie gasvry.

Groot beddens, skoon en gemaklike kamers. Eienaars baie vriendelik, dit is beslis waarde vir geld.

Johan B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Behoorlike Afrika-bos in 'n dorp.

Santa Paloma was die beste plekkie om oor te slaap met ons toer Durban toe vanaf Mosselbaai! Die foto's op die webwerf het baie mooi gelyk, en ek is so bly ons het by hulle oorgebly! Die diens is uitstekend, kamers baie mooi en skoon! Ons was hartlik verwelkom, lekker tuis gemaakte aandete en ontbyt geëet, en selfs 'n vinnige draf in die bos gevat met die plaas honde wat heeltyd saam hardloop. Ek sal verseker weer by Santa Paloma oorbly, baie dankie!

Heidi V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Uitstekende uitsig en diens.

Wonderlike uitsig, rustige en kalm omgewing. Saligheid vir die siel.

Inge V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge V

Mooiste uitsig en rustigheid.

Dis naby genoeg aan 'n winkel! Ek sal graag weer daar oornag!

Christa E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E

Dit was heerlik ontspannend.

Mens kon ontspan op die stoep met 'n pragtige uitsig oor die plaas en diere. Hulle is baie gasvry, die natuur is asemrowend en die ontbyt was heerlik.

Henk V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V

Nie gemaklik nie.

Daar is nie eens n behoorlike pad na die bestemming nie. Met aankoms was daar vir ons die kamers gewys wat gerieflik gelyk het. Daar was geen handdoeke beskikbaar soos in ander plekke nie. Ons moes vra vir sleutels om deure toe te sluit. Geen TV of dakwaaier of enige waaier nie. Die toilette in die een gaste kamer is los op die vloer en het geskyf, met ander woorde die rubber agter het uitgetrek en 'n mens kon nie leef in die kamer nie. Nie weer nie.

Marona L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marona L

Goeie gesonde en heerlike rustige atmosfeer.

Jaque en personeel baie vriendelik en hulpvaardig en gesels lekker met al die kliënte en laat almal belangrik voel. Verblyf baie eenvoudig en smaakvol. Rustige atmosfeer met klem op die natuur en om die natuur en om dit te beskerm en sinvol te gebruik.

Stephan J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan J

Sal beslis weer daar oornag as ek in daardie wêreld kom!

As mens eers verby die twyfel kom op die paadjie af na die plaas toe, dan word alles opgemaak deur die rustige en stil omgewing, vriendelike mense, wild wat naby jou wei en die absolute rustigheid daar op die plaas!

Casper V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Casper V

Lekker gebly.

Die kamers is net nie baie klankdig nie.

Etrecia S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etrecia S

Uitstekend!

'n Wonderlike ervaring saam met fantastiese mense. Uitstekende warm gasvrye ontvangs deur Jacques en Nadia. 'n Definitiewe moet vir diegene wat iets anders wil ervaar as die gewone.

Nisha R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nisha R

It is a beautiful and cosy place

It was a wonderful, relaxing time.

Jones Setona S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jones Setona S

The tranquillity that abounds at Santa Paloma is awesome...

The place abounds with tranquillity and calmness. The scenery and surroundings will leave you breathless. The welcome and kindness of Nadia, Jacques and the boys is one that stays in your mind forever. The family will take you under their wing and make you part of theirs. Thanks a lot guys, I will definitely visit again!

Retha V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Netjiese eenhede! Die gemeenskaplike kombuis is 'n goeie idee!

Dit is baie lekker om in Afrikaans ontvang te word. Die plaasopset is verfrissend.

Johan N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Baie goed, uitstekende diens en gasvryheid.

Baie lekker gekuier met almal. Welkom gevoel. 'n Paar klein dingetjies kan reggestel word maar niks erenstig nie.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornycroft-weg 101B, Summerpride, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28dd13cc20154fa032532b20e18c27d0d854b7bc0e44209d65b4a684f1c70fd4dec568ef14860a56c2270efac2cfe1be066?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 101B Thornycroft Road Summerpride 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.96116 27.839983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang