Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santai Guest House

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 519 Krokodildrift 446 JQ, De Kroon/Brits, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Santai Guest House is 'n 4-ster-gegradeerde gastehuis geleë in 'n welige, rustige tuin met pragtige bome en volop voëllewe. Die woord 'Santai' beteken ontspan, en dit is presies wat jy hier kan doen. Santai Guest House is gerieflik geleë ongeveer 3 km vanaf die middedorp van Brits, net een uur se ry vanaf Johannesburg en Pretoria, en ongeveer 15 km vanaf Hartbeespoortdam met al sy geriewe.

Die binneversiering van die gastehuis weerspieël die styl en gerief wat Santai se gasvryheid bied. Die ontspanne atmosfeer maak voorsiening vir die oordeelkundige sakepersoon, vakansiereisiger, of selfs 'n romantiese wegbreek.

Elkeen van die tien en suite-gastekamers het sy eie privaat ingang, en die 100-persent katoen perkallinne en hoë kwaliteit matrasse sal verseker dat jy die welverdiende rus kry wat jy nodig het. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv, 'n kluis vir waardevolle items, 'n yskassie, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied ook 'n sprankelende swembad, 'n stoomkamer en 'n lapa. Alkoholiese drankies is beskikbaar. Draadlose internet en e-posgeriewe is beskikbaar. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 519 Krokodildrift 446 JQ, De Kroon/Brits, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Santai Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 519 Krokodildrift 446 JQ, De Kroon/Brits, Brits, 0250, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03e55eef6cdc2c0ecc72a6a8f49c5dd1608a8bb1d813be7559106fb6b90adf844065f4e9651efda0b1735737220ff20711d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 519 Krokodildrift 446 JQ De Kroon/Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.652936115156 27.796090677579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang