Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santiago Bay 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capricorn Beach-landgoed, Santiago Bay Eenheid 10, Muizenberg, 7845, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santiago Bay 10 is 'n selfsorg-dakwoonstel in die veilige Santiago Bay-ontwikkeling in Capricorn Beach-landgoed in Muizenberg. Hierdie woonstel is op die boonste verdieping en bied 'n see- en berguitsig, asook 'n uitsig oor die landgoed se sprankelende swembaddens.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die tweede badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis het graniettoonbank en is met 'n yskas-vrieskas, kookplaat en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het rusbanke, 'n kaggel, asook 'n slim-TV teen die muur met Netflix. WiFi is beskikbaar. Die woonstel bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en 'n pragtige uitsig.

Die Santiago Bay-ontwikkeling bied 24 uur-sekuriteit, 6 gemeenskaplike swembaddens, veilige parkeerplek en maklike toegang tot die strande wat net 200 m se staf vanaf die landgoed is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Shanna Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Capricorn Beach-landgoed, Santiago Bay Eenheid 10, Muizenberg, 7845, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capricorn Beach-landgoed, Santiago Bay Eenheid 10, Muizenberg, 7845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3319b67f6c01d80c18aefb7c5093dcb3f532bf9522ef282133b523aa53acd7586b37fd5479d0b6824ca2a5c61a75c8e1a95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 4) Capricorn Beach Estate Santiago Bay Unit 10 7845 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-00:00 10:00 -34.098357 18.490114

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang