Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Park @ Santini Lace

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtige skoon plek en Bianca is baie hulpvol. Sal definitief terug gaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Veilige parkering. Maak seker dat jy die regte kamer bespreek. Ons kamer was baie klein. Geen toiletpapier nie. Dit is net genoeg spasie om een aand te oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Conrad M
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Mrt 2024

Cockroaches dirty and not as described. This place was not up to expectation, a real let down. I would not advise this place to anyone. Needing to pay for aircon extra was absolutely ridiculous, and the WiFi barely opens Facebook photos. Oh, and the basin is in the cupboard, and let's not talk about a plate-sized Weber that was provided as the picture showed a full-size Weber.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jacqueline W
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Okt 2023

Oraait vir 'n oornag. Die plek was vinnig beskikbaar vir 'n oornag en behulpsaam om vroeg in te boek. Die braaigeriewe word gedeel met ander eenhede, so ons kon dit nie benut nie. Daar was ook net een klein handdoek beskikbaar. Dit sal beter wees as die stortgedeelte ook gedeel word. Die parkeerplek is baie nou vir groot voertuie en toe ons terugkom was daar 'n voertuig voor die parkeerplek en moes ons by die besoekersparkeerplek stop. Ek glo nie ons sal weer van hierdie plek gebruik maak nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Eugene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Aangenaam, veral vir 'n partjie wat wegbreek vir stilte. Dis 'n baie veilige plek, veral vir jou voertuig. Die view van die see en meeste winkels is loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Denzil H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Baie Lekker! Ek sal weer by Santini bespreking maak in die nabye toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abongile D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Pleasant stay. Had an amazing peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanelle P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2021

Vir werksdoeleindes was die verblyf geskik en gemaklik. Reëlings en kommunikasie was maklik en effektief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Amazing! I have never met anyone like Bianca. Very humble soul. God bless you and thank you for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
bianca
South Park @ Santini Lace
Thank you kindly Abigail. Extra thanks for leaving the unit so clean. Welcome back any time.

Pierre S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2021

Dit is nie wat adverteer word nie. Bv. handstort en nie ingeboude stort. Bianca, die ontvangsdame baie aangename mens. Ek dink die eenheid kort bietjie onderhoud (verf).

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

bianca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 410
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 410
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marieneweg, Unit 115 Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc55e917f1c5dc15119061f7a26131c2761a289bc200d39339c2fb6fdcf9ac91443e813d73ca17ed3f60eea362d5379188724?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 Marine Way Unit 115 Santini Village 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.050001541673 23.359948396683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang