Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Park @ Santini Lace

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

bianca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 38 resensies vir South Park @ Santini Lace
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jaco V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Pragtige skoon plek en Bianca is baie hulpvol. Sal definitief terug gaan.

Sien sterre.

Santie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Santie B

Veilige parkering.

Maak seker dat jy die regte kamer bespreek. Ons kamer was baie klein. Geen toiletpapier nie. Dit is net genoeg spasie om een aand te oornag.

Conrad M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Conrad M

Cockroaches dirty and not as described.

This place was not up to expectation, a real let down. I would not advise this place to anyone. Needing to pay for aircon extra was absolutely ridiculous, and the WiFi barely opens Facebook photos. Oh, and the basin is in the cupboard, and let's not talk about a plate-sized Weber that was provided as the picture showed a full-size Weber.

Jacqueline W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqueline W

Oraait vir 'n oornag.

Die plek was vinnig beskikbaar vir 'n oornag en behulpsaam om vroeg in te boek. Die braaigeriewe word gedeel met ander eenhede, so ons kon dit nie benut nie. Daar was ook net een klein handdoek beskikbaar. Dit sal beter wees as die stortgedeelte ook gedeel word. Die parkeerplek is baie nou vir groot voertuie en toe ons terugkom was daar 'n voertuig voor die parkeerplek en moes ons by die besoekersparkeerplek stop. Ek glo nie ons sal weer van hierdie plek gebruik maak nie.

Eugene S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene S

Aangenaam, veral vir 'n partjie wat wegbreek vir stilte.

Dis 'n baie veilige plek, veral vir jou voertuig. Die view van die see en meeste winkels is loopafstand.

Denzil H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil H

Baie Lekker!

Ek sal weer by Santini bespreking maak in die nabye toekoms.

Abongile D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abongile D

Pleasant stay.

Had an amazing peaceful stay.

Sanelle P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelle P

Vir werksdoeleindes was die verblyf geskik en gemaklik.

Reëlings en kommunikasie was maklik en effektief.

Abigail O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail O

Amazing!

I have never met anyone like Bianca. Very humble soul. God bless you and thank you for everything.

South Park @ Santini Lace se terugvoer

Thank you kindly Abigail. Extra thanks for leaving the unit so clean. Welcome back any time.

South Park @ Santini Lace
Pierre S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre S

Dit is nie wat adverteer word nie. Bv. handstort en nie ingeboude stort.

Bianca, die ontvangsdame baie aangename mens. Ek dink die eenheid kort bietjie onderhoud (verf).

Marlene C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene C

For a very basic last minute solution.

The owners are very friendly and helpful. The unit is very basic but sufficient.

South Park @ Santini Lace se terugvoer

Thank you so much Marlene. Hope to see you again. Warm regards, Team Santini Lace

South Park @ Santini Lace
Martie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Martie D

Vuil!

Baie vuil, veral die stort en kombuis. Ons moes Sondag ry en gaan stort by vriende by Goose Valley teen 'n prys. Hulle was ook net daar vir die troue.

Lize B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Dit was baie lekker.

Dit is baie lekker gewees om daar te kon oornag vir 1 aand. Sal definitief weer.

Sibylle Rutherford R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibylle Rutherford R

Santini Lace was a very comfortable stay. The home has all the amenities needed for a self catering accommodation in Plettenberg Bay.

We were happy with the accommodation offered. At first we were not sure why there was a big king size bed in the lounge area on the side of the leather couch as one cannot see this in the pictures, but it worked out well. The owner Bianca was very friendly and we had everything we needed for a nice few days' stay. We would recommend this as a nice stay.

Mishka E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka E

What a beautiful accommodation.

The apartment was very clean and was stunning. It was in a secure complex and was close to the shopping malls and beach. It was one of the best accommodation I've been to and I will definitely be back.

South Park @ Santini Lace se terugvoer

Hello Mishka
Thank you for your heartwarming review. Thank you for leaving the apartment so very neat. You are welcome back any time.
Regards,
Bianca

South Park @ Santini Lace
Lezanne G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezanne G

Vakansie wat ons weer so wil maak.

Sal beslis aanbeveel vir almal om daai wegbreekkans te bespreek. 'n Vakansie moet 'n mens hê, 'n huis weg van die huis af.

South Park @ Santini Lace se terugvoer

Baie dankie, Lezanne.

South Park @ Santini Lace
Hermia V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermia V

Baie nice.

Was 'n baie aangename plekkie. Klein maar doeltreffend.

Tania P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania P

Veilig en rustige area.

Vriendelik, veilig, rustig, waarde vir geld, baie inligting wat gepaard gaan met vakansie.

South Park @ Santini Lace se terugvoer

Baie dankie Tania. Dit was n plesier om jul te ontmoet

South Park @ Santini Lace
Aubrey C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey C

Was well received and treated.

Place was neat and we were received well. Enjoyed the stay and friendly services provided.

Lodewicus V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewicus V

Rus en vrede.

Rustige en still atmosfeer. Baie netjies en skoon met alles wat nodig is en die gratis Wi-Fi is beslis 'n bonus.

Johan L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Gerieflik en veilig met praktiese uitleg.

Dis gerieflik, veilig, naby hoofroete, eenheid is 'n hoekeenheid en jy voel nie vasgedruk tussen mense nie. Geen leeglêers of deurloop naby verblyf nie.

Rina D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D

Fantasties.

Fantastiese verblyf en Bianca was baie vriendelik en hulpvaardig!

South Park @ Santini Lace se terugvoer

Baie dankie Rina, jou woorde is 'n riem onder die hart. Julle is enige tyd weer welkom.

South Park @ Santini Lace
Sonique V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonique V

Great.

Vriendelike 'host', movie plekkie. Heerlik gebly!

South Park @ Santini Lace se terugvoer

Dankie en julle is baie welkom. Bianca

South Park @ Santini Lace
Clive D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive D

Ons ervaring was wonderlik.

Die oord en eenheid is netjies en verleen tot 'n rustige ervaring.

South Park @ Santini Lace se terugvoer

Hallo Clive,

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is n plesier om sulke vriendelike gaste soos julle te ontvang, al was dit n sensitiewe tyd vir julle.
Alles wat goed is word julle toegewens

Groete,
Bianca

South Park @ Santini Lace
Cyrilene D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyrilene D

Dit was amazing!

First of all I will have to say thank you to Bianca for treating me and my partner as family. She was a great help from the start to the end. Santini Lace will be my holiday place forever!

Elaine S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Netjies, veilig en ontspannend.

Hierdie plekkie is klein, maar tog baie gerieflik. Dit is netjies, en bevat alles wat jy benodig. Sal beslis weer daar bespreek.

South Park @ Santini Lace se terugvoer

Duisend dankies, Bianca

South Park @ Santini Lace
Louise B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Terdeë geniet.

Sien die sterre.

South Park @ Santini Lace se terugvoer

Baie dankie. bly jy was tevrede. Bianca

South Park @ Santini Lace
Chesna W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chesna W

Hierdie eenheid was verskriklik gerieflik.

Ek was hoogs tevrede met al die fasiliteite wat in hierdie eenheid was vir die bedrag wat ons betaal het. Van die televisie stel in die badkamer tot die kombuis geriewe in die kassies, wat 'n baie slim idee is. Die enigste wenk wat ek sal gee is dat daar meer ventilasie moet inkom, die eenheid se kassies het net effens geruik asof deure lanklaas oop was. Verder het ek geen klagtes nie en ek sal beslis hierdie eenheid vir 'n paartjie aanbeveel.

Willem V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Baie bevredigend.

Ekstra moeite is gedoen met die buitebraai.

Andra B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andra B

Heerlike plek.

Dis baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Baie lekker plekkie.

Danelene M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danelene M

Verseker nie selfsorg nie.

Veilige plek en skoon, maar geen privaatheid nie. Dis nie 'n selfsorgwoonstel nie. Dis 'n kamer wat afgeblok is van 'n woonstel. Die spasie tussen die kas wat kwansuis jou kombuis is, het slegs 'n eenplaat-"stoof" en dis in 'n hoek wat geensins prakties is nie. Verder is daar net 'n ketel, broodrooster en mikrogolf. Die opwasarea is binne in jou kamerkas! Daar is nie spasie of enigsins werksoppervlakte nie. Wanneer mens 'n selfsorg bespreek, verwag mens ten minste 'n kombuis. Dis net 'n kamer! Meer as koffie maak is nie moontlik nie! Baie jammer, dis vir seker nie weer 'n opsie vir ons nie. Sal dit ook nie aanbeveel vir enige iemand nie.

South Park @ Santini Lace se terugvoer

Goeie dag Danelene
Het u moontlik South Park (slaap 4) met volle kombuis geriewe met North Wing eenheid verwar? Dit gebeur so nou en dan met gaste. Jammer oor die ongerief. Die opwas eenheid is in die kas ingebou vir netheid, en daar is darem 'n ander hangkas vir klere.

South Park @ Santini Lace
Leandri D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leandri D

Teleurstellend.

Toe ek bel om te vra waar om sleutel te kry, was hulle nie bewus van ons aankoms nie. Word behandel soos 'n kind en nie soos 'n gas nie. Ekstra betaal vir lugversorging se afstandbeheer. Selfsorg bestaan uit 'n eenplaatstofie, mikrogolfoond en braaier.

Colin W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin W

Baie lekker. Naby swembad. See en winkels naby.

Sal weer by julle bly!

Martie V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Vriendelike ontvangs. Puik verblyf met alles wat jy nodig het.

Elke bespreking deur LekkeSlaap was puik. Besef dat ek met gemoedsrus na enige van die plekke kan gaan wat jul aanbeveel.

Chrisnette S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisnette S

Dit was fantasties!

Beste waarde vir geld! Plek is baie veilig en netjies, sal dit verseker aanbeveel.

South Park @ Santini Lace se terugvoer

Hi Wilmar,
Dankie vir die mooi woorde. Ons probeer ons bes vir ons gaste.

Bianca

South Park @ Santini Lace
Iddi V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Iddi V

Baie aangenaam, goed toegerus en veilig.

Netjiese, goed toegeruste woonstel. Ek sal hou van 'n strykplank en yster.

South Park @ Santini Lace se terugvoer

Dankie vir mooi woorde. Daar is n strykplank en Russel Hobbs strykyster wat in die kas gebêre was deur die personeel. Jammer vir die ongerief.

South Park @ Santini Lace
Lize B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lize B

Ongemaklik! Tel nie as selfsorg nie!

Die plek voel asof jy teenaan 'n huis bly, aangesien dit eintlik die hoofslaapkamer van 'n woonstel is waar ander mense bly wat nou net 'n eie ingang ook het. Dit was baie ongemaklik en ons het so min tyd as moontlik daar probeer spandeer. Dit kan ook glad nie tel as selfsorg nie. Ja, daar is 'n klein yskas, maar geen wasbak nie en die kookgeriewe is een klein plaatjie in die hoek van die slaapkamer. Belaglik.

Pumlani T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pumlani T

I had an excellent stay and got a very friendly service

I can recommend this place to any person wanting a peaceful enviroment to spend a holiday or weekend away.

Vanaf
Vanaf R1 410
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 410
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marieneweg, Unit 115 Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc55e917f1c5dc15119061f7a26131c2761a289bc200d39339c2fb6fdcf9ac91443e813d73ca17ed3f60eea362d5379188724?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 Marine Way Unit 115 Santini Village 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.050001541673 23.359948396683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang