Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Park @ Santini Lace

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marieneweg, Unit 115 Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 410 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

South Park @ Santini Lace is 'n oopplan-eenheid met 'n privaat ingang wat op 'n apart gehuurde eiendom in Plettenbergbaai geleë is. Geleë in 'n veilige landgoed, en 'n ideale basis vir jou Tuinroete-vakansie. Die eiendom bied maklike toegang tot die plaaslike strande, winkels en buitemuurse doendinge.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. 'n Koningingrootte-bed is in die leefarea om 2 gaste te akkommodeer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer en eetarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, YouTube en DStv. Gratis onbeperkte Wi-Fi wat deur 'n UPS ondersteun word, is beskikbaar.

Buite het gaste hul eie privaat sonnige patio met 'n tafel, stoele, braaigeriewe en 'n berguitsig. Gaste kry veilige parkeerplek binne die kompleks en onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit is by die kompleks se ingang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

bianca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Marieneweg, Unit 115 Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink South Park @ Santini Lace het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marieneweg, Unit 115 Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc55e917f1c5dc15119061f7a26131c2761a289bc200d39339c2fb6fdcf9ac91443e813d73ca17ed3f60eea362d5379188724?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 Marine Way Unit 115 Santini Village 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.050001541673 23.359948396683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang