Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santini Village 47

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowtie-rylaan 2317, 47 SS Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kom deel in die betowering van Plettenbergbaai. 'n Stukkie paradys tussen Knysna en Stormsrivier wat deel vorm van die gesogte Tuinroete. Hierdie eiendom is in die hartjie van Plettenbergbaai geleë en is naby die winkels, mediese geriewe en die strand.

Hierdie woonstel is op die grondvloer in 'n sekuriteitskompleks met toegangsbeheer geleë. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle maak gebruik van die gaste se badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop bederf die woonstel met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en sitarea met gemaklike stoele en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Die woonstel brei uit na die privaat patio waar gaste hul eerste koppie koffie van die dag kan geniet terwyl die geluid van see in die agtergrond dreun.
Daar is veilige onderdakparkeerplek, sowel as 'n privaat bykomende parkeerplek beskikbaar. Die kompleks het 'n veilig omheinde swembad wat slegs vir inwoners toeganklik is, asook braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bowtie-rylaan 2317, 47 SS Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santini Village 47 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowtie-rylaan 2317, 47 SS Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA665ca1557ce39e7cac50bc3a9b6179278c8caa222308b6d3ae6be231c62265ea3a8a001ab73d77e50770657c54911211bf95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2317 Bowtie Drive 47 SS Santini Village 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.049913 23.3607479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang