Santini Village 47
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bowtie-rylaan 2317, 47 SS Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kom deel in die betowering van Plettenbergbaai. 'n Stukkie paradys tussen Knysna en Stormsrivier wat deel vorm van die gesogte Tuinroete. Die eenheid is geleë in die hartjie van Plettenbergbaai, naby winkels, mediese geriewe, hospitale en die strand.
Die woonstel is op die grondverdieping van 'n sekuriteitskompleks wat toegangsbeheer het. Dit is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ruim en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die etenstafel wat sitplek het vir 8 gaste en die sitarea wat gemaklike stoele en 'n TV met die volle DStv-pakket het. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n privaat stoep waar gaste 'n koppie koffie kan geniet terwyl die see in die agtergond druis. Daar is onderdakparkeerplek en 'n privaat, ekstra parkeerplek. Die kompleks het 'n omheinde swembad en daar is braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bowtie-rylaan 2317, 47 SS Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Santini Village 47 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bowtie-rylaan 2317, 47 SS Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang