Santorini 202A
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marineweg 99, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santorini 202A is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Margate se strandfront langs die Suidkus. Dit bied direkte toegang tot die strand en het 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon en is gerieflik naby 'n verskeidenheid geriewe, soos die hoofswemstrand, geleë.
Dié woonstel bied slaapplek aan 7 gaste, maksimum 5 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Hierdie eenheid het 'n Open View-dekodeerder. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerders saambring (geen Explora-dekodeerders nie) indien hul DStv verkies. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n ruim balkon wat buitemeubels en 'n braai-area het waar gaste die wonderlike see-uitsig kan geniet. Dié kompleks word goed onderhou en het 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 355
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Marineweg 99, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santorini 202A het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marineweg 99, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang