Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini 207A

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Kandharuby (devi) M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Will definitely be back. Amazing stay. Beautiful apartment. Very clean. Gas ran out but sorted out within half an hour. Would be nice to have WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica Fundile B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Perfect location. The place was very clean. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudi H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Amazing. Would definitely go back there

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sthembile M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Great great great. We had a great time. The house had everything that we needed and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Ongelooflik. Die 180 uitsig op die see van af die stoep en slaapkamer is ongelooflik. Die restaurant en strand is loopafstand vanaf die akkommodasie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabile D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

View was amazing, cleanliness, security all up to 10/10. Will definitely visit. Enjoyed spending time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yuvisha M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Beautiful accommodation. We've had a pleasant stay over the weekend. The pictures do not do the apartment justice, it's so spacious, clean, and complete value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi M
Lang verblyf
5.0
Jun 2023

Heerlike vakansie, pragtige plek. Ons het vreeslik lekker vakansie gehou by die eenheid. Die kompleks is pragtig en skoon, veilig en die uitsig van die eenheid af is asemrowend. Die eenheid is pragtig en netjies, alles wat mens benodig en die eienaar is baie attentief op enige navrae, baie hulpvaardig en het seker gemaak ons hou lekker vakansie. Ons sal met geruste harte hierdie eenheid aanbeveel en sal beslis in die toekoms weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monuko
Santorini 207A
Dankie Rudi, julle is enige tyd welkom. Alle seën vir julle.

Gisela K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig wat jou sal laat verwonder en ontspan. Santorini 207A in Margate is 'n uitstekende vakansiebestemming aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en is toegerus met moderne meubels en toerusting. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en ander geriewe vir 'n gemaklike verblyf. Die woonstel is geleë naby die strand en winkelsentrums, en daar is baie aktiwiteite in die omgewing om te geniet. Die eienaar is vriendelik en professioneel en sal seker maak dat jou verblyf 'n aangename ervaring is. Ek sal beslis Santorini 207A aanbeveel vir enige reisiger wat 'n ontspanne en luukse vakansie wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monuko
Santorini 207A
Dankie Kevin. Die uitsig is werklik asemrowend!

Sibusiso N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Beautiful place. We really enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monuko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 280
R1 280 R1 024
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 280
R1 280 R1 024
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finnisweg 10, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjYjdmNmI0LWZlNmQtNGY0ZC04NzYzLTM4MDVmMmVlYmQwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 280 nouVanaf R1 024 per nag (plek vir 6) 49 5 1 5 10 Finnis Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.86416717368 30.371195822954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang