Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini 401A

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 99, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 140 R1 026 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santorini 401A is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Margate. Hierdie woonstel bied pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die kompleks is naby Margate se hoofstrand, restaurante en die visvang-pier. Margate is 'n baie gewilde oorddorp wat al vir jare mense na die Suidkus lok. Margate se strand het ook lewensredders en haainette en is veilig vir swemmers.

Hierdie woonstel bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers wat elk lugversorging het met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die gebruik van die tweede badkamer wat ’n stort, bad, wasmasjien en tuimeldroër het. Die kombuis is met ’n mikrogolfoond, oond met ’n stoof en skottelgoedwasser toegerus.

Die aangrensende oopplan-leefarea het ’n ingeboude kroeg, rusbanke om op te ontspan, ’n etenstafel met sitplek, en ’n TV met DStv. Die leefarea lei na ’n balkon waar daar ’n etenstafel met sitplekke en gasbraaigeriewe is.

Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad, sowel as ’n gemeenskaplike braai-area en onderdakparkeerplek in 'n tandem-motorhuis.

Ramsgate is naby die bekende Waffle House. Blue Lagoon Beach het lewensredders, haainette en is veilig vir swemmers. Daar is roeiplanke en kano's te huur by die strandmeer en die weer aan die Suidkus is lekker, selfs in die winter. Oribi Gorge is net so 50 km se ry ver en het die langste Zipline in Afrika asook voetslaan- en bergfietsroetes en witwatervlotvaart. Die Suidkus het ook nege 18 putjie-gholfbane en 7 Blouvlagstrande. Shelly Beach het skubaduikgeleenthede en diepseehengel. Die Wild Coast Sun is minder as 50 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Santorini 401A
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 346

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan 99, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini 401A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 140
R1 140 R1 026
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 140
R1 140 R1 026
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 99, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd15f53de0963d2ea81a42fe6089dbc2cbf2e6be4aa321523f739bead8a2c7ad56ff4605f875e87872984ba99f897c99f5da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 140 nouVanaf R1 026 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 99 Marine Drive Margate 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 09:00 -30.864070768379 30.371151642287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang