Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Akrotiri 30

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 861 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini Akrotiri 30 is 'n lieflike selfsorgwoonstel. Dit is stapafstand vanaf Thompson's-strand en Thompson's Bay-rotspoel wat dit ideaal maak vir gesinne met kinders wat op soek is na die perfekte seevakansie.

Die eenheid is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eerste en tweede slaapkamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n pragtige see-uitsig. Gaste het toegang tot die kompleks se geriewe wat 6 gemeenskaplike swembaddens, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n walvisuitkykdek, klimraam, natuurwandelroetes en direkte toegang tot 2 aparte strande, wat toeganklik is via 'n trappe wat na onder lei, insluit. 'n Enkel-toesluitmotorhuis en beperkte, aangewese parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 132

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ocean-rylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 861
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 861
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84fea71d1a8f2babba822fe37b142586de8fa7f95953d5ec850cba810784052c91bc72e682c55f55bcfaa6f87070a32f9440?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 861 per nag (plek vir 6) 101 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.522336574664 31.225739062015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang