Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Kallisti 11

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 659 R1 493 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini Kallisti 11 is 'n selfsorgwoonstel met 'n Grieks-geïnspireerde ontwerp van Santorini in 'n kompleks binne 'n kuswoud tussen die tropiese tuine in ongrepte inheemse plantegroei en spog met die Indiese Oseaan as agtergrond. Hierdie kompleks is ideaal vir gesinne met kinders wat op soek is na die perfekte strandwegbreek.

Hierdie bekoorlike woonstel op die grondverdieing word met trappe bereik en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkameer. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea met lugversorging het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin mett braaigeriewe en gedeeltelike see-uitsigte.

Veilige parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis op die perseel beskikbaar. Verder is daar 6 gemeenskaplike swembaddens, gemeenskaplike tennisbane, 'n walviskykdek, natuurwandelings en direkte toegang tot 2 aparte strande vanaf die perseel. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit en 'n ingang met waar toegang streng gemonitor word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 105

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kusrylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 659
R1 659 R1 493
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 659
R1 659 R1 493
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43239046a4430ca2c1a41a2910a8dea6a1f01fd9e19edd21066e15c2a95f9d2be65ed1bdc97f2a64109b4fa09b967952b207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 659 nouVanaf R1 493 per nag (plek vir 6) 101 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.52286527619 31.225874337343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang