Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Kallisti 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 874 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini Kallisti 16 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Dit is stapafstand vanaf Thompson's Bay Beach en Thompson's Bay Rock Pool geleë, wat dit ideaal maak vir gesinne met kinders wat die perfekte strandwegbreek soek.

Dié eenheid op die eerste verdieping het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens vir kinders het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke slaapkamer is toegerus met 'n plafonwaaier.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige reeks DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n patio met sitplek buite en draagbare braaigeriewe, wat see-uitsigte in die verte bied. Gaste het toegang tot komplekse geriewe wat 6 gemeenskaplike swembaddens, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n walviskykdek, 'n oerwoudgimnasium, natuurwandelings en direkte toegang tot die 2 aparte strande insluit. Gaste word voorsien van 'n enkel toesluitmotorhuisparkeerplek en beperkte ontoegekende parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 126

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ocean View-rylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini Kallisti 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 874
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 874
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 101, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA999434e3c254dc33c79cd272506aeefe8c546c49ba4e47cb871ff4eaa48c4901648d8d29322aef1938955b681175c94d993f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 874 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 101 Ocean View Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.522297302627 31.225717793848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang