Santorini Kallisti 7
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 101, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 261 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santorini Kallisti 7 i s'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks. Hierdie Grieks-geïnspireerde ontwerp van Santorini is in 'n woud aan die kus gebou tussen die tropiese tuine van inheemse plantegroei met die pragtige Indiese Oseaan as agtergrond. Die kompleks is ideaal vir gesinne met kinders wat op soek is na 'n strandwegbreek.
Dié bekoorlike grondverdiepingwoonstel word met trappe bereik en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapakmer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens geskik vir kinders en gaste in hierdie slaapkamer maak van die tweede badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet gebruik. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gast emoet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die sitarea se skuifdeure lei na die stoep met 'n etenstafel, 'n houtskoolbraai en see-uitsigte in die verte.
Gaste het toegang tot velige parkeerplek in 'n enkeltoesluitmotorhuis op die perseel. 'n Stel trappe lei na die strand en gaste kan ander geriewe op die perseel soos 6 gemeenskaplike swembaddens, gemeenskaplike tennisbane, 'n dek vir walviskyk en natuurpaadjies via 'n lang stel trappe na 2 aparte strande. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit en toegang word streng gemonitor.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 135
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 101, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santorini Kallisti 7 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 101, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang