Selfsorg in Thompsonsbaai

Santorini Perissa 16

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Let asb. dat die verblyf vir gesinne (volwassenes en kinders) geskik is. Indien daar 'n groep van 6 of meer volwassenes is wat nie saam met hul gades of kinders reis nie moet hulle asb. die bestuurder kontak sodat alternatiewe verblyf gevind kan word.

Die tariewe sluit linne en handdoeke, en ’n standaardvertrekskoonmaakdiens in.

’n Verwelkomingspakkie met noodsaaklikhede soos tee, koffie, gebottelde water, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, seep, bevogtiger, ’n swartsak en ’n skottelgoedspons word voorsien.

’n Daaglikse skoonmaakdiens is teen ’n ekstra koste beskikbaar. Op die 8ste dag sal gaste ’n komplimentêre skoonmaakdiens en skoon linne en handdoeke ontvang. Vir enige ekstra linne en handdoeke sal ’n ekstra fooi gehef word.

Gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die gekwoteerde pryse is vir 8 gaste.

Let dat gaste nie op Kers- en Nuwejaarsdag kan in- of uitklok nie.

Die verblyf is streng slegs vir gesinsvriendelike vakansieverblyf beskikbaar en laat nie besprekings vir groepe gaste onder die ouderdom van 25 of vir Matric Rage toe nie.

As gevolg van 'n besmetting van die bome mag geen hout, insluitend vuurmaakhout en nuwe bome, in Santorini ingebring word nie.

Daar is beperkte oop gasteparkeerplek. Voertuie wat verkeerd geparkeer is, se wiele sal vasgeklem word en 'n boete van R2000 sal gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 220
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 220
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 220
per nag (plek vir 8)
Bespreek

101 Ocean Drive, Chaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12609a7222ad23698f3053715cb18184625beeaa397f495980897b06fbe88373908432b6e5bee525c015ec6d8206258aba51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 220 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 101 Ocean Drive Chaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.522353983478 31.225763979762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang