Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Perissa Beach Front

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Perissa 46, Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini Perissa Beach Front bied veilige selfsorgverblyf in Ballito, KwaZulu-Natal, en spog met 'n uitsig oor 'n semi-privaat strand. Die woonstel is onlangs opgeknap en bied pragtige uitsigte oor die see vanaf die balkon.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.

Die kombuis het 'n eiland met stoeltjies en is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die leefarea waar daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n gemaklike rusbank voor 'n TV met die volledige DStv-pakket, Netflix en Apple TV is. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig, 'n gas- en Weber-braai, en 'n tafel met sitplek vir 8. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Gaste het direkte toegang tot Thompson's Beach en 3 kleiner, privaat strande wat ook in die area is. Gaste het ook toegang tot geriewe op die perseel soos tennisbane, swembaddens, kinderspeelareas en 'n mini-buitegimnasium. Die woonstel bied ook toerusting vir lyfplankry en branderplankry, en ander strandspeletjies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Spaans
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Nathania R
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful views and private beach! The host was an amazing host. Always available if and when we needed anything. The unit is beautiful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Michelle N
Gesin met klein kinders
5.0
We had an amazing stay! We were excellently situated to be able to follow a full funfilled itinerary. We enjoyed the privacy of the bea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Nandipha M
Gesin met klein kinders
5.0
We had a wonderful stay and our host was available for communication throughout. From the moment we arrived we loved the place, smooth ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Dewald O
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect holiday spot. Clean, modern, and very practical. Friendly staff. All kinds of fun beach accessories were available, like surfbo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Herkie T
Gesin met tieners
5.0
Pragtige eenheid met fantastiese uitsig en ligging! Die eenheid is volledig toegerus met baie ekstras. Baie aandag gegee aan detail soos 'n koffiemasj...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kusrylaan 101, Perissa 46, Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini Perissa Beach Front het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Perissa 46, Santorini, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA174ac5b26c0121e533303ecd38f0690ceb162f0b453d88ea9d06d68395a8fb519c5b9ef4ec742f6b6209c59f37e2cd7deaaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 101 Ocean Drive Perissa 46, Santorini 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.526190742648 31.226119588726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang