Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriastraat 130, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom by Santorini Suites, 'n puik gastehuis wat spreek van gees, verbeelding en lewe. Ons gasvryheid is 'n lus vir al jou sintuie. Dit is 'n unieke, privaat onderneming met 3 pragtige suites in Newcastle, KwaZulu-Natal.

De’ ja’ Vu en Mystique is elkeen uniek ontwerp en bied dekadente koningingrootte-beddens wat oorgetrek is met perkallinne en elektriese komberse, en en suite-badkamers met storte, baddens en weelderige marmerwasbakeenhede. Elke suite is ook toegerus met 'n haardroër, vollengte spieël, klimaatbeheer-lugversorging, WiFi, 'n platskerm-TV met DStv en Showmax, komplimentêre sjerrie, tydskrifte en boeke. Die privaat ingange en afgesonderde terrasse is ideaal vir gaste wat soggens of saans 'n bietjie son wil vang of wil rook.

Santorini Suites is op die randjie van die sakekern geleë, net 1,8 km van Amajuba Winkelsentrum af vir besoekers wat inkopies wil doen. Aandete is beskikbaar op versoek (vra asseblief vroegtydig as jy aandete in jou suite of op een van die terrasse wil nuttig), maar gaste kan gerus ook gaan eet by een van die restaurante in die onmiddellike omgewing. Pint & Pig-out, Spur, Ocean Basket, Roman's Pizza en Wimpy is minder as 1 km van Santorini af. Ontbyt is beskikbaar in gaste se kamers of in die eetkamer genaamd The Courtyard, wat oor die swembad uitkyk.

Aandete is beskikbaar in gaste se kamer of op die dek indien daar vooraf gereël word. Vir gaste wat geselligheid wil hê, is The Courtyard beskikbaar.

Braaigeriewe is beskikbaar in die binnehof en groter groepe kan braai in The Courtyard indien daar vooraf gereël word.

Ons maak spesiale voorsiening vir bruide wat voorberei vir hul groot dae en wittebroodpaartjies wat op soek is na suites met tikkies romanse. Of jy nou by ons inklok om 'n herdenking of 'n spesiale geleentheid te vier, eksklusiewe, pasgemaakte pakkette is beskikbaar om aan jou spesifieke behoeftes te voldoen.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ronnie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker heerlik uitgerus en reg vir die lang pad gewees. Fantasties, die gasvrou is baie vriendelik en laat jou so tuis voel. Dis hoekom ons elke ...
Sien meer
Mei 2024
Ronnie S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastien sal weer en weer daar oorslaap. Alles baie baie mooi en netjies, ons gasvrou was baie vriendelik soos altyd. Sal die plekkie enige tyd aanb...
Sien meer
Mei 2024
Rosalinde E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit is die oulikste en rustigste plek, pragtige dekor en tuin. Die eienaar het ons so tuis laat voel en ons sal beslis weer daar bly. Ons ...
Sien meer
Feb 2024
Claudine C
5.0
Home away from home. This was a business trip for me. The room and facilities were great. I did not realise how prepared for load shedd...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Ronnie S
Saam met lewensmaat
5.0
Net een woord fantasties. Ons het heerlik geslaap, rustig, geen bekommernis oor ons voertuig nie. Alles was so mooi perfek. Sal enige tyd weer by hull...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Victoriastraat 130, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriastraat 130, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1OTdhNzA1LWU4YWUtNDY2Mi1hNjc1LWFhNTBlYTc3ODgxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 130 Victoria Street Hutten Heights 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.727205176767 29.926770375394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang