Santorini Unit S
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 435R1 292 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Santorini Unit S is 'n selfsorgwoonstel met 'n panoramiese see-uitsig en is oorkant die straat van Margate se hoofswemstrand af.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer bied direkte toegang tot die balkon en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer wat 'n bad het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus en daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die etenstafel is langs die kombuis geleë en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n vol DStv-pakket.
Die sitarea lei deur skuifdeure na 'n groot balkon met buitemeubels en 'n gasbraai. Dit is die ideale plek om die seebriesie te geniet.
Die kompleks het 24 uur-sekuriteit, asook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Die kompleks se ligging is sentraal en is stapafstand vanaf die strand, Margate se pier, restaurante, vermaakgeriewe en kruidenierswarewinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 236
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santorini Unit S het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang