Santos 11
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 345 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Santos 11 is 'n selfsorg-eenheid wat op die grondvloer geleë is met pragtige see-uitsigte. Santos is op Santosstrand in Mosselbaai geleë. Dit is naby alle plaaslike restaurante, winkels en doendinge.
Die eenheid het een slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus vir jou basiese selfsorgbehoeftes. Die sitkamer het 'n slaapbank vir kinders, geen beddegoed word voorsien nie. 'n TV met DStv en DVD-speler is beskikbaar vir gaste. 'n Weber-braai is ook beskikbaar op die klein patio waar gaste kan onthaal en die see-uitsigte kan geniet.
Santos in Mosselbaai is die ideale gerieflike verblyf vir gesinne of vriende. Neem asseblief kennis dat gaste asseblief die sleutels by die hoofkantoor moet afhaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Point Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 167
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- George-weg1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 11 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang