Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 18

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Santos 18
Netheid
5.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Naedine F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naedine F

Ongelooflik.

Dit was ongelooflik baie lekker.

Rika G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika G

Netjiese plek, goed opgepas.

Aanbeveel veral vir mensewat vlieg en daar bly. 'n Wasvadoek, en oond vatlappies en dalk 'n wasmasien.

Roelf V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf V

Drie heerlike dae by Santos-strand!

Ons groep van 5 volwassenes het heerlik gekuier in die pragtige, netjiese, goed toegeruste woonstel (wat nie blootgestel is aan beurtkrag nie!) met een van die mooiste see-uitsigte denkbaar. 'n Byna perfekte laat-herfs see-vakansie in een van ons gunsteling Kaapse Suidkus-dorpe. Ons het geen klagtes oor die woonstel self nie. Die sekuriteitspersoneel het ook baie mooi na ons gekyk en vir ons gehelp met 'n ekstra parkeerplek (ons was van twee uithoeke van SA afkomstig en het dus met twee motors arriveer - die woonstel beskik oor slegs een parkeerplek). Tydens ons besoeke aan die Point Village-kantoor het ons die personeel as vriendelik, gasvry en hulpvaardig ervaar. Die byna-perfekte vakansie is effe bederf deur twee administratiewe kwessies. Eerstens, ek het met my vierde probeerslag eers 'n antwoord gekry oor 'n navraag oor 'n spesifieke fasiliteit. Tweedens, ek het die terugbetaling van ons R1000 breekskadedeposito 10 dae nadat ons vertrek het ontvang. Dit is onaanvaarbaar. Ek het aan die begin van ons verblyf verneem of daar gaste intrek op die datum wanneer ons vertrek, want ek wou nie verantwoordelik gehou word vir breekskade deur ander gaste aangerig nie. Dit is 'n huisreël dat dit na 7 dae terugbetaal word. Die reël maak vir my geen sin nie en skep bloot agterdog oor waarom die R1000 deposito vir 'n week (of selfs 10 dae) teruggehou word. Buiten die twee administratiewe lastighede, was ons vakansie by Santos 18 heerlik!

Leah M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leah M

Absolutely amazing!

Will definitely stay there again and have already recommended to family members. Location amazing! Please is beautiful and clean.

Ryan C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan C

Excellent.

I stayed in many places in Mossel Bay, this was the best by far perfect place for a holiday.

Desiree V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree V

Kuier was iets van die boonste gehalte.

Die view was asemrowend.

Allistair P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allistair P

It was fantastic.

Everything was just out of the books.

Vanaf
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munrostraat, Santos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1b8674447062409c26eb7ca19418cf1529c129903009e652ca8fe64608e1ab397f86c5010a1e72c37038a4393200ee3ee41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 Munro Street Santos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.178124789884 22.13580429554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang