Santos 18
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munrostraat, Santos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 920 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Santos 18 bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Santosstrand in Mosselbaai. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Dié woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 enkelbed en 1 stapelbed. Die hoofbadkamer het 'n bad en die tweede badkamer 'n stort.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Die sitarea beskik oor 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar
Gaste geniet toegang tot 'n balkon met Weber-braaigeriewe. Daar is 'n wag op die perseel 24 uur 'n dag en gaste het toegang tot parkeerplek buite.
Santosstrand is 'n Blouvlagstrand wat in die gewilde vakansiedorp Mosselbaai geleë is. Die groot, oop strand bied uitsigte oor die baai en dis die ideale plek om walvisse en dolfyne vanaf Mei tot Oktober in die see te sien baljaar. Santosstrand is fantasties en ideaal vir 'n groot verskeidenheid watersport en -aktiwiteite soos paddle-ski, branderplankry, bootritte, duik en hengel. Santosstrand is ideaal geleë naby 'n hele rits restaurante en plaaslike besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Point Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 166
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Munrostraat, Santos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 18 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munrostraat, Santos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang