Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 18

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munrostraat, Santos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 920 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Santos 18 bied gerieflike selfsorgverblyf in Santosstrand in Mosselbaai. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede geleë.

Dié woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die hoofbadkamer het 'n bad. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n yskas, 'n oond en 'n stoof en skottelgoedwasser.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot 'n balkon met Weber-braaigeriewe. Daar is 'n wag op die perseel 24 uur per dag en gaste het toegang tot buiteparkeerplek.

Santos Beach is 'n Blouvlagstrand wat in die gewilde vakansiedorpie Mosselbaai geleë is. Die groot, oop strand bied uitsigte oor die baai en is die ideale plek om van Mei tot Oktober walvisse en dolfyne in die see te sien. Santos-strand is fantasties en ideaal vir 'n wye verskeidenheid watersporte en doendinge soos roeiski, branderplankry, bootvaart, duik en visvang. Santos Beach is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid restaurante en plaaslike besienswaardighede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Munrostraat, Santos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santos 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munrostraat, Santos, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1b8674447062409c26eb7ca19418cf1529c129903009e652ca8fe64608e1ab397f86c5010a1e72c37038a4393200ee3ee41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 Munro Street Santos 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.178124789884 22.13580429554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang