Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-straat, Santos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 610 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santos 21 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die woonstel is oorkant Santos-strand geleë, wat dit ideaal vir 'n gesinsvakansie maak.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer het slegs 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea langsaan het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het 'n stoep met sitplek, ingeboude braai en bied 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en dié woonstel is naby Vidamed Privaat Hospitaal, restaurante en gerieflikheidswinkels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Witborde

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 164

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Munro-straat, Santos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santos 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-straat, Santos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f9f53d7644372439d640194bc186c3d8d02074a57137d251504004590c044ea2eb1a6c7f49fe554c30dd56473012928472e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 610 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Munro Street Santos 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.17811066499 22.135982372284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang