Santos 23
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 805 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santos 23 is in Santosstrand in die baie gewilde vakansiebestemming Mosselbaai geleë. Ons bied verblyf wat ideaal is vir wegbreek- en gesinsvakansies. Met die strand net 'n entjie se stap weg.
Die woonstel is op die tweede verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers met 2 badkamers. Die woonstel spog met 'n skouspelagtige uitsig oor die strand en see. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede is ingerig met 2 enkelbeddens. Albei badkamers het baddens en stort.
Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met Openview. Daar is 'n patio met meubels en 'n Weber-braai. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg, insluitend 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Daar is 'n buiteparkeerplek vir 'n voertuig met 'n 24-uur sekuriteitswag.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, en rook is verbode binnenshuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Point Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 167
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- George-weg 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 23 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang