Santos 23
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 055 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santos 23 is in Santosstrand in die baie gewilde vakansiebestemming Mosselbaai geleë. Ons bied verblyf wat ideaal is vir wegbreek- en gesinsvakansies. Met die strand net 'n entjie se stap weg.
Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers met 2 badkamers. Die woonstel spog met 'n skouspelagtige uitsig oor die strand en see. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede is ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en beskik oor 'n slim-TV. Die balkon het meubels en 'n Weber-braai wat slegs met houtskool gebruik mag word. Volledige Wi-Fi is beskikbaar.
Daar is 'n buiteparkeerplek vir 'n voertuig met 'n 24-uur sekuriteitswag.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie, en rook is verbode binnenshuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 50
Resensies 157
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- George-weg 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 23 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang