Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 805 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santos 23 is geleë in Santos-strand in Mosselbaai, 'n baie gewilde vakansiedorp. Dié eenheid is ideaal vir wegbreke en gesinsvakansies. Die strand is net 'n kort entjie se stap van die verblyf af.

Die woonstel is op die tweede verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die woonstel het 'n pragtige uitsig oor die strand. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het baddens en storte.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met Openview. Daar is 'n stoep met meubels en 'n Weberbraai. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, en daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Daar is parkeerplek buite met 24 uur-sekuriteit.

Rook is verbode en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 167

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • George-weg 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santos 23 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 805
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 805
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhZTlkMWRiLTExYjMtNDllYy05NzZhLTNhYWIyZGI1ODM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 805 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 1 George Road Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.177918424639 22.135800272226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang