Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-straat, Eenheid 3 Santos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 575 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Santos 3 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondvloer wat in die veilige Santos-kompleks in Santosbaai geleë is, 'n entjie van die strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie aan die kus.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien insluit. Die aangrensende sitkamer het gemaklike rusbanke, en vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n patio met draagbare braaigeriewe en buitesitplek. Gaste kry veilige parkeerplek vir 1 voertuig en sal naby geriefswinkels en restaurante geleë wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Munro-straat, Eenheid 3 Santos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munro-straat, Eenheid 3 Santos, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0e88da776ce092af193a94713081ffce5bb83cf0c924c266499d844c262650c2901855bec7722e5d5472929f218f7c5f481?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 4) Munro Street Unit 3 Santos 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.178111083967 22.135968343447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang