Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 40

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lauhan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtig. Baie lekker, netjies en skoon. Dankie vir goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfekte vakansie plek. Dit was heerlik. Ons gaan vir seker volgende jaar weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elandie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heerlike vakansie met 'n ongelooflike see-uitsig! Ons het vir 5 aande tuisgegaan in Santos 40. Pragtige plek met 'n ongelooflike see-uitsig. Sentrale ligging en lieflike strand, reg op ons voorstoep. Gaan beslis weer hier tuisgaan met ons volgende vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Dit was uitstekend. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Dit was 'n heerlike vakansie. Ons het lekker gebly. Die wooneenheid was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claudette W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Nice and clean unit. Beautiful sea view. Lovely spacious unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Die wooneenheid is netjies en verwelkomend. Die DStv was net 'n dag vroeg afgeskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneleen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Pragtige see-uitsig. Hoofslaapkamerbed was kliphard met aaklige bedding. Sitkamerstel ─ jy sit basies op die grond. Die feit dat jy moet wag vir terugbetaling van 'n vreeslike breekwareskadebedrag van 'n R1000.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joanne Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Ons het ons verblyf geniet. Dit was ons eerste besoek aan Mosselbaai en ons het dit regtig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2021

Lekker. Gerieflik. Mooi uitsig. Goeie akkommodasie vir paartjie. Nie regtig geskik vir klein kinders, hulle is bietjie beperk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 165

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santos 40, Munrostraat, Santos Beach, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34tK3u9HWHTlUTJjNLb90qGpShkU1h0Le9rWI9QObosikRtFSg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Santos 40 Munro Street 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.177972 22.136074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang