Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 40

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santos 40, Munrostraat, Santos Beach, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santos 40 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die strand van Santosstrand, Mosselbaai. Dit is binne loopafstand van verskeie winkels en restaurante. Die woonstel is op die derde vloer van die gebou en dit bied 'n uitstekende see-uitsig.

Santos 40 het gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n aparte stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n wasmasjien-tuimeldroër en 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n TV met DStv. Die leefarea lei na die balkon met 'n etenstafel en stoele en Weber-braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Lauhan A
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Baie lekker, netjies en skoon. Dankie vir goeie diens.
Aug 2024
Estelle H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte vakansie plek. Dit was heerlik. Ons gaan vir seker volgende jaar weer hier bespreek.
Mrt 2024
Elandie K
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike vakansie met 'n ongelooflike see-uitsig! Ons het vir 5 aande tuisgegaan in Santos 40. Pragtige plek met 'n ongelooflike see-uitsig. Sentrale ...
Sien meer
Apr 2023
Claudette W
Gesin met tieners
5.0
Nice and clean unit. Beautiful sea view. Lovely spacious unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023
Sanette D
Gesin met tieners
4.8
Dit was 'n heerlike vakansie. Ons het lekker gebly. Die wooneenheid was skoon en netjies.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Santos 40, Munrostraat, Santos Beach, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santos 40 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santos 40, Munrostraat, Santos Beach, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34tK3u9HWHTlUTJjNLb90qGpShkU1h0Le9rWI9QObosikRtFSg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Santos 40 Munro Street 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.177972 22.136074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang