Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos 57

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Nandie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Fantasties. Heerlike stoep met braai waar daar lekker gekuier word. Alles baie netjies. Van skoonste woonstel tot spierwit beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-louise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2019

Very relaxing. Lovely place. Key pick up was a bit haphazard. Maybe more direct instructions and accurate availability times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Point
Santos 57
Good day Marie-Louise Thank you for the feedback. We will address the key pick up situation immediately to prevent of happening again. We hope to see you and your family soon again. Have a nice day! Kind regards Point Village Team

Melinda H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2016

Baie lekker gebly netjiese plek, see uitsig. Ek en my gesin het lekker bly daar. Dis netjies skoon en veilig. Dankie vir LekkeSlaap se goeie diens en terugvoering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Point
Santos 57
Goeie dag Melinda Dankie vir die positiwe terugvoering. Ons is baie bly dat u en u gesin die eenheid geniet het! Mooi dag vir u! Vriendelike groete Point Village span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 54

Resensies 170

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 805
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 805
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 1, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbf4e0dd8ecba8c148de92c73a2fa69d1c2744099244b1f9a1e945e54250bc5249df64b4070cb00d1f18e0d3c49068b86e03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 805 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 George Road Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.178151417621 22.135986685753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang